(Preek tydens die doop-geleentheid van my dogter, Christien Lidia Le Cornu, 19 Augustus AD 2012, te GK Carletonville) Geliefdes in ons Here Jesus Christus, Is dit wys, is dit 'n wyse besluit om vandag nog ons en ons kinders die 'ongetwyfelde Christelike geloof' (sien Sondag 7) te leer, in die sogenaamde moderne 21ste eeu ?... Continue Reading →
Skrifongeloof in ons tyd – Bybel en wetenskap: HG Stoker se getuienis
"Die verskillende verhale en tekste in die Bybel moet liefs nie in die eerste plek gelees word as “woorde van God” nie, maar as woorde van mense." - dr. Ben du Toit "In die Skrif is daar ’n skopus of ’n sentrale fokus. Dit kulmineer in die kruisiging en opstanding van Jesus Christus. Dit bring... Continue Reading →
BDV proefvertaling: deur/uit die geloof, of, op grond van die geloof ?
BDV proefvertaling: Galasiërs 3 Deur/uit die geloof, of, op grond van die geloof ? deur Slabbert Le Cornu en Cobus Rossouw OAV (1933/53 vertaling) Galatians 3:7, 11 Julle verstaan dan dat die wat uit die geloof is, hulle is kinders van Abraham. ... En dat niemand deur die wet by God geregverdig word nie, is... Continue Reading →
Gesprek oor die gereformeerde hermeneutiek in die GKSA
Einde April was daar ‘n gespreksgeleentheid gehou by die Fakulteit Teologie (Potchefstroom) oor die onderwerp: Die beginsels van Gereformeerde Hermeneutiek en die uitdagings daarvoor in ons huidige konteks. Prof Paul Krüger en prof Jorrie Jordaan het elk ‘n inleiding gelewer en daarna was daar ‘n paneelbespreking. Tydens die Bybelskool van die GK Potchefstroom (30 Mei... Continue Reading →
Skrifverklaring: 1 Tim.2:11,12 en 1 Kor.11:5 – weerspreek dit mekaar ?
Skrifverklaring: 1 Tim.2:11,12 en 1 Kor.11:5 - weerspreek dit mekaar ? deur ds. Cobus Rossouw (GK Daspoort) In 1Tim 2:8 is Paulus besig om Christus se orde vir sy kerk ‘op elke plek’ verder te reël. Dit nadat hy in vers 1-6 gefokus het op die kerk se gebede. Ja, die kerk van Christus moet altyd... Continue Reading →
Woordoordenking: 1 Kor.14:20
'n Kinderlike of kinderagtige geloof ? "Broeders, moenie kinders wees in die verstand nie, maar wees kinders in die boosheid en volwassenes in die verstand" (1 Kor.14:20). As 'n mens baie gelowiges daarop wys dat elke Christen 'n teoloog behoort te wees (Ps.1:2; Joh.17:3), dan word daar gewoonlik geantwoord met Matt.18:3 waar Christus leer dat ons "soos... Continue Reading →
Woordoordenking: Matt.10: 29 – Nie sonder Sy goeie wil wat omgee nie
Word twee mossies nie vir 'n stuiwer verkoop nie? En nie een van hulle sal op die aarde val sonder julle Vader nie. – Matt.10:29 Onder die opskrif, Nie sonder Sy omgee nie, skryf Andre van Niekerk in sy " 'n Woord onderweg" rubiek in die Beeld van 2 Julie 2011 soos volg oor hierdie vers:... Continue Reading →
Woordoordenking: Haggai 1:8,9
Haggai 1:8,9 Klim op die berg en bring hout aan en bou die huis; dan sal Ek 'n welgevalle daaraan hê en My verheerlik, sê die HERE. 9 Julle het uitgesien na baie, en kyk, dit het min geword; en julle het dit in die huis gebring, maar Ek het dit weggeblaas. Waarom? spreek die... Continue Reading →
Maleagi 1:2-2:9 – ‘n Verklaring en toepassing
Maleagi 1:1-2:9 – ‘n Verklaring en toepassing Ds. Cobus Rossouw (GK Daspoort) Inleiding In die gereformeerde kerk Daspoort is ons deur die loop van die jaar in die prediking besig om deur die profesie van die HERE deur die diens van Maleagi te gaan. Met gereelde intervalle word die prediking opgesom en in die gemeente... Continue Reading →