Post tenebras Lux: Die Franse Hugenote

Post tenebras Lux: Die Franse Hugenote “Gedenk julle voorgangers wat die woord van God aan julle verkondig het; aanskou die uiteinde van hulle lewenswandel en volg hulle geloof na. Jesus Christus is gister en vandag dieselfde en tot in ewigheid." (Heb 13:7–8) Vraag 1: Wat is jou enigste troos in lewe en in sterwe? Antwoord:... Continue Reading →

PRO REGNO BOEKE: Nuwe en ou voorraad 5 Desember 2022

PRO REGNO BOEKE  Nuwe en ou voorraad, 5 Desember 2022 ADMIN REëLINGS  (vir aanlyn aankope) 1 Enige navrae moet per e-pos of whatsapp gedoen word, verkieslik nie telefonies nie, asb. 2 Boeke word nie uitgehou nie, behalwe wanneer inbetaling reeds gedoen is. 3 Daar moet gepoog word om boeke af te haal in Carletonville, Potchefstroom of Pretoria soos... Continue Reading →

Sermon: The Cruelty of Escapism (Judges 15:9-13)

Sermon: The Cruelty (and cowardice*) of Escapism (Judges 15:9-13) "Daarom, my geliefde broeders, wees standvastig, onbeweeglik, altyd oorvloedig in die werk van die Here, omdat julle weet dat julle arbeid in die Here nie tevergeefs is nie." (1 Kor. 15:58) Theme: Raising Samson Not Cowards Preacher: Rev. Dr. Sacha Walicord speaks to how parents need... Continue Reading →

STOKER OOR MENSEREGTE: ontiese regte vs menseregte

STOKER OOR MENSEREGTE Teenoor die outonome humanistiese natuurreg menseregte, moet die gelowige 'In U Lig' ontiese bybelse pligte en regte handhaaf  Inleiding HG Stoker het ‘n artikel geskryf oor menseregte, getiteld, 'n Kursoriese Besinning oor 'Menseregte'[i], waarin hy ingaan op ‘n paar aspekte van ‘Menseregte’.  Die volledige Afrikaanse artikel kan hier gelees word: HG Stoker oor... Continue Reading →

PRO REGNO BOEKE: Reformasie dag 2022 uitverkoping!

PRO REGNO BOEKE  Reformasie dag (31 Oktober 1517 - 2022) uitverkoping! Afslag is vanaf 31 Oktober tot 3 November 2022 ADMIN REëLINGS  (vir aanlyn aankope) 1 Enige navrae moet per e-pos of whatsapp gedoen word, verkieslik nie telefonies nie, asb. 2 Boeke word nie uitgehou nie, behalwe wanneer inbetaling reeds gedoen is. 3 Daar moet gepoog word om... Continue Reading →

PRO REGNO BOEKE: Nuwe en ou voorraad 26 September 2022

PRO REGNO BOEKE  Nuwe en ou voorraad, 26 September 2022 ADMIN REëLINGS  (vir aanlyn aankope) 1 Enige navrae moet per e-pos of whatsapp gedoen word, verkieslik nie telefonies nie, asb. 2 Boeke word nie uitgehou nie, behalwe wanneer inbetaling reeds gedoen is. 3 Daar moet gepoog word om boeke af te haal in Carletonville, Potchefstroom of Pretoria soos... Continue Reading →

Blog at WordPress.com.

Up ↑