Sermon: The Cruelty of Escapism (Judges 15:9-13)

Sermon: The Cruelty (and cowardice*) of Escapism (Judges 15:9-13)

“Daarom, my geliefde broeders, wees standvastig, onbeweeglik, altyd oorvloedig in die werk van die Here, omdat julle weet dat julle arbeid in die Here nie tevergeefs is nie.” (1 Kor. 15:58)

Theme: Raising Samson Not Cowards

Preacher: Rev. Dr. Sacha Walicord speaks to how parents need to raise biblical Samsons for sons, not cowards.

Luister gerus na na hierdie twee preke, eintlik een preek wat twee keer gepreek is by verskillende geleenthede. Die eerste geleentheid is die basiese boodskap, gelewer by PRTS (20min.), en die tweede, ‘n langer boodskap (50min., vanaf 4.30min), by ‘n konferensie ‘n jaar later, waarin die prediker verduidelik oor die impak van sy preek, en nou gee hy nog belangrike inhoud en toepassings, veral vanaf die 27ste minuut: veral van toepassing op ouer- en gesinsreformasie, kerkreformasie, (beoefening van genademiddele, betrokke by gemeente), verwerping individualisme, ens.

Mag hierdie oproepende tweesnydende swaard evangelie verkondiging ons almal bemoedig, maar ook oproep tot die goeie stryd van die geloof, vir ouers, vir kerkrade, ampsdraers, predikante, teoloë, vir elke gelowige op elke lewensterrein om Christus die Gekruisigde, Christus die Koning te proklameer, tydig en ontydig (2 Tim. 4:1-5), ook midde ons eie tye en omstandighede.

1. The Cruelty (and cowardice) of Escapism (Judges 15:9-13)


2. Thy Kingdom Come Conference, Sacha Walicord: Raising Samsons Not Cowards

Judges 15:9-13 message

“Werp al julle bekommernis op Hom, want Hy sorg vir julle. Wees nugter en waaksaam, want julle teëstander, die duiwel, loop rond soos ‘n brullende leeu, en soek wie hy kan verslind. Hom moet julle teëstaan, standvastig in die geloof, omdat julle weet dat dieselfde lyding opgelê word aan julle broederskap wat in die wêreld is. (1 Pet. 5:7-9)
_____________________________
* woorde in hakies bygevoeg

One thought on “Sermon: The Cruelty of Escapism (Judges 15:9-13)

Add yours

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

Blog at WordPress.com.

Up ↑

%d bloggers like this: