BAVINCK OOR WET EN EVANGELIE

BAVINCK OOR WET EN EVANGELIE - Christus bevry ons van die vloek van die wet, nie die norm van die wet nie - Inleiding Die oorbeklemtoning of misbruik maak van die wet, eindig in nomisme (wettisisme, legalisme), waar die wet ons red, dus redding deur wetsonderhouding.  Die onderbeklemtoning van die wet lei weer tot die... Continue Reading →

LEERPREDIKING: NGB artikel 20 – God se regverdigheid en barmhartigheid in Christus (Ps. 85:11,12)

LEERPREDIKING: NGB artikel 20 God se regverdigheid en barmhartigheid in Christus (Ps. 85:11,12) Lees: Psalm 85 Teksverse: “Goedertierenheid en trou ontmoet mekaar; geregtigheid en vrede kus mekaar. Trou spruit uit die aarde, en geregtigheid kyk uit die hemel neer.” (Ps. 85:11–12) Tema: God se regverdigheid en barmhartigheid in Christus (Preekopname: GK Carletonville, 2021-07-18, nota: let... Continue Reading →

DIE PERSOONLIKE EREDIENS VERVANG NIE PUBLIEKE EREDIENS NIE

DIE PERSOONLIKE EREDIENS VERVANG NIE PUBLIEKE/GESAMENTELIKE EREDIENSTE NIE deur Franciscus Gomarus “Van de vierde gebod geeft de schrijver een uitvoerige exegese. Daarbij komt de openbare en de persoonlijke eeredienst ter sprake. De eerste openbaart zich naar buiten en naar binnen. Naar buiten bestaat hij in gebedsgemeenschap met God (zie ook Psalm 92), in het waarnemen... Continue Reading →

Blog at WordPress.com.

Up ↑