PRO REGNO BOEKE: 13 Oktober 2021

PRO REGNO BOEKE: 13 OKTOBER 2021

Pro Regno Boeke nuus – 13 Oktober 2021 

1. Sien hier onder nuwe voorraad boeke wat ingekom het.

2. Al die boeklyste is tweedehandse boeke wat nog in ‘n goeie leesbare toestand is, tensy vermeld word dat dit beskadig is of  ‘n boek (nuut) is.

4. Hiermee wil ek ook enigeen wat enige teologiese/christelike boeke wil skenk of verkoop aan Pro Regno boeke, uitnooi om my te kontak, dankie.

5. Ek nooi u ook persoonlik uit om na my ‘boekwinkel’ te kom en na die boeke te kom kyk, u is baie welkom (maak asb. net ‘n afspraak, dankie).

ADMIN REëLINGS

1 Enige navrae moet per e-pos of whatsapp gedoen word, verkieslik nie telefonies nie, asb.

2 Boeke word nie uitgehou nie, behalwe wanneer inbetaling reeds gedoen is.

3 Daar moet gepoog word om boeke af te haal in Carletonville, Potchefstroom of Pretoria soos prakties gereël. Indien boeke gepos word is dit op u eie risiko. LET WEL: ek pos net deur Postnet of Courier Guy (minimum bedrag: R100 per pakkie). Pryse hier onder sluit nie posgeld in nie, en moet dus nog by bereken word.

4) Elke opvolgende boeklys vervang die vorige boeklyste en pryse.  Ek dateer ook die laaste boeklys op soos boeke verkoop word of daar boeke bykom, so maak seker of die boeke nog beskikbaar is voordat u bestel, dankie.

5) Hier is die rekening vir inbetaling, asook kontak besonderhede:

S. Le Cornu

Absa tjek nr. 01095190673

Takkode: 632005

Verwysing: u voorletters en van

Kontakbesonderhede

Slabbert Le Cornu

Selnr. 082 770 2669

E-pos: proregno@gmail.com

Prosedure om te volg vir boekaankope:

1 Stuur u lys van boeke wat u wil aankoop na bogenoemde kontakbesonderhede (e-pos of whatsapp).

2 Ek sal laat weet wat beskikbaar is en die spesifieke bedrag wat inbetaal moet word, laat weet ook of u boeke gaan kry in Carletonville, Potch of Pretoria, en of dit bv. per Postnet of Courier Guy gepos moet word.

3 Sodra ek u inbetaling ontvang het, is die boeke u s’n.

TALE EN KOMMENTARE

SWART REEKS Kommentare reeks: R50-00 per boek

Lukas (EP Groenewald)

Markus (EP Groenewald)

1 Korinthiërs (EP Groenewald)

2 Korinthiërs (EP Groenewald)

Romeine (WD Jonker)

Profeet Amos (A Konig)

KORTE VERKLARING stel, het 55 dele, kort 7 dele, R650-00

BOHL, FM & GEMSER, B. De Psalmen – Tekst en Uitleg (Nederlands), R70-00

METZGER, Bruce M. The Text of the New Testament, R50-00

GREIJDANUS, S. Commentaar of het NT: Lucas, deel 1 en 2 (1228bl, een van die beste kommentare op Lukas), R100-00

GROSHEIDE, FW. Commentaar op het NT: Handelingen deel 1 en 2, R100-00

HARRIS, RL; ARCHER GL; WALTKE BK (ed.) Theological Wordbook of the Old Testament, 2 volumes, R450-00

DOGMATIEK STEL: Wegwysers in die Dogmatiek, 5 dele, R150-00

1 Die lewende God (JJF Durand)

2 Christus, die Middelaar (WD Jonker)

3 Die Sonde (JJF Durand)

4 Die Gees van Christus (WD Jonker)

5 Skepping, Mens en Voorsienigheid (JJF Durand)

NEDERLANDSE BOEKE

ALGRA, H. Het wonder van die 19de eeu, R40-00

BAVINCK, Herman. Gereformeerde Dogmatiek, 4 dele, R200-00

_____________________ Magnalia Dei: Onderwijzing in de Christelijke Religie naar Gereformeerde Belijdenis, R50-00

___________________ Handleiding bij het Onderwijs in de Christelijke Godsdienst, R50-00

(albei hierdie laaste 2 werke van Bavinck is korter opsommings of samevatting van sy 4 delige werk: Gereformeerde Dogmatiek)

DE GRAAF, SG. Verbondsgeschiedenis, 2 dele, R80-00

DIJK, K. Korte Dogmatiek, R20-00

EXALTO, K. Enigste Troos, inleiding tot de heidelbergse catechismus, R30-00

__________(red.) Reformatorische Stemmen: verleden en heden, R40-00

FEENSTRA, JG. Onze Geloofsbelijdenis (NGB), R50-00

FRANCKE, Joh. Veel vragen … een antwoord: keur van onderwerpen (oor, van en vanuit die Skrif beantwoord), R70-00

GEESINK, WA. Gereformeerde Ethiek, x2 dele, R80-00

GROSHEIDE, FW. (red.) Korte Christelijke Encyclopedia, R70-00

HAMERSMA, T. De Catechismus in 52 predikasies, R30-00

JANSE, A. Karel Barth, R30-00

JANSEN, Joh. Korte Verklaring van de Kerkordening, R40-00

KUYPER, A. E Voto Dordaceno: toelichting op den Heidelbergschen Catechismus, 4 dele, R150-00

_____________Uit het Woord: Stichtlelijke Bijbelstudies, x6 dele, R100-00

____________ Het werk van den Heiligen Geest, R80-00

____________ De Voleinding, 4 dele, R100-00 (paar bladsye geskeur)

LINDEBOOM, Hervormd en Gereformeerd, R50-00

RIDDERBOS, Herman. Komst van het Koninkrijk, R50-00

______________________ Het Woord, het Rijk en onze verlegenheid, R50-00

SCHILDER, K. De Openbaring van Johannes en het Sociale Leven, R50-00

______________ Christus en Cultuur, R40-00

SCHUTTE, GJ. Groen van Prinsterer, R30-00

SPOELSTRA, C& DREYER, A. Bouwstoffen voor die Geschiedenis NG Kerken in ZA, x3 dele, R150-00

ENGELSE BOEKE

ADAMS, Jay. Competent to Council, 1970-uitgawe, R70-00

BRUNER, FD. A Theology of the Holy Spirit: the Pentecostal experience and the NT witness, R100-00

CARSON, DA. The King James Version debate: a plea for realism, R50-00

COOPER, John W. Panentheism: the other God of the Philosophers, R150-00

ENGELSMA, David. The Covenant of God and the Children of Believers: Sovereign Grace in the Covenant, R100-00 (nuut)

____________________ Covenant and Election in the Reformed Tradition, R100-00 (nuut)

HOEKSEMA, Homer C. Redeemed with Judgment: sermons on Isaiah, 2 volumes, R200-00 (nuut)

KAISER, Walter C. A History of Israel: from the bronze age to Jewish wars, R190-00

_________________ Towards an Exegetical Theology, R190-00

KUNG, Hans. The Church, R100-00

LION Handbook of the Bible, R50-00

MURRAY, John. Divorce, R50-00

ROBINSON, JAT. Redating the New Testament, R50-00

THISELTON, Anthony C. New Horizons in Hermeneutic: the theory and practice of transforming Biblical Reading, R200-00

VANHOOZER, Kevin J. Is there meaning in the Text: the bible, the reader and the morality of literary knowledge, R200-00

WILSON, Doug (ed.) Bound Only Once: the failure of Open Theism, R100-00

STUDIEBYBELS

Hebrew-Greek Key Word Study Bible (NIV), R80-00

KOHLENBERGER, JR. The Interlinear NIV Hebrew-English Old Testament, R350-00 (nuutste prys: R900 plus)

Thompson Chain Reference Bible, NIV sagteband, R80-00

NEW TESTAMENT IN 26 TRANSLATIONS, R80-00

AFRIKAANS

BARNARD. DJ. Bely en Beleef, 52 HK preke, R30-00

BAVINCK, H. Welsprekendheid, R20-00

BOOYENS, MJ. Kom Here Jesus: Openbaring oordenkings, R50-00

_______________ Julle sal my getuies wees – verklaring van Handelinge, R40-00

______________ Aan die voete van Jesus, R40-00

BUYTENDAG, FW. Aspekte van die vorm/inhoud problematiek met betrekking tot die organiese Skrifinspirasie in die nuwere gereformeerde teologie in Nederland (baie belangrike studie oor Skrifgesag en inspirasieleer), R70-00

DE BRUYN, PJ. Kuisheid voor die Huwelik, R20-00

DE KLERK, PJS. Die Navolging van Christus, R30-00

DRANE, John. Paulus, ‘n Geïllustreerde verhandeling, R40-00

DU TOIT, AB (red.) Handleiding by NT, deel 6: die groen reeks, R50-00

DUVENHAGE, A. Die Institusie van Calvyn – verkorte weergawe, R70-00

DUVENHAGE, SCW. Die Dekor van die NT, R50-00

ERASMUS, J. Skrifgesag: Manuskripfte en Bybelvertaling, 2 dele, R100-00

FENCHAM, FC. Die geskiedenis van Israel, R40-00

FLOOR, L. Uit die skatkamer van die Koninkryk, R30-00

HANDBOEK BYBELSE GESKIEDENIS: OT (JH Kroeze) & NT (EP Groenewald), x2 vol, R120-00

HENDRIKSEN, William. Die Hiernamaals, R80-00 (standaardwerke aangaande vrae oor die toekoms, hemel en hel, lewe na die dood, ens.)

HEYNS, JA. Dogmatiek, R100-00

____________ Die nuwe mens onderweg- oor die tien gebooie, R40-00

____________ Op weg met die Teologie (saam WD Jonker), R50-00

____________ Teologie van die Revolusie, R30-00

____________ Die Kerk, R50-00

____________ Teologiese Etiek, deel 1 en deel 2/1 (kort deel 2/2), R100-00

KATEGISMUSPREKE, 52 PREKE deur GKSA predikante, R50-00

KEET, BB. Ons redelike godsdiens, R50-00

KEMPFF, Die skeppingsleer van Karl Barth, R50-00

KERKSAAK TUSSEN PROF J DU PLESSIS EN DIE NGKSA, woordelikse verslag van die verrigtinge en uitspraak van die Hooggeregshof, R100-00 (Totius was ook getuie by hierdie saak oor Skrifgesag en inspirasie)

KESTELL, JD. Uitgevryfde Koringkorrels: oordenkings vir die jaar, R30-00

KONIG, A. Heil en Heilsweg, R30-00

KRUGER, LS. Waarom is u lid van die Gereformeerde Kerk, R30-00

LE ROUX, J. Ons glo: Bybelstudie – NGB, R30-00

MARAIS, Willie, Die Tien Woorde van God, verklaring van die tien gebooie, R50-00

PELSER, PJ. Evolusie en die Bybel: kan hul versoen word?, R50-00

PONT, AD. Kerkgeskiedenis, R50-00

STOKER, HG. Oorsprong en Rigting (bundel lesings en artikels), 2 dele, R150-00

TOTIUS SE VERSAMELDE WERKE, 1977-UITGAWE, die blou hardeband stel, 11 dele, R800-00

VAN DER LINDE, GPL. Maak julle roeping en verkiesing vas: Preke, R30-00

VAN DER VYVER, GCP. Dirk Postma 1818-1890, R70-0

VAN DER WALT, Johannes Calvyn – ‘n Jeugroman, R70-00

VAN DER WALT, SJ. Die Vaste Fondament: HK oordenkings, R50-00

____________________. Geloofsleer (hierdie boek bevat prof. vd Walt se ‘dogmatiek’, die eerste 210 bladyse), R70-00, geskryf vir hoërskool leerlinge.

VERHOEF, PA. Sê my dominee: vrae en antwoorde oor die geloofslewe, R30-00

Sien ook hier ouer voorraad: Vorige Pro Regno Boeklyste

Let wel: by die vorige boeklyste as daar titels is waarin u belangstel, moet u eers navrae doen a) of die boek(e) nog in voorraad is, en b) wat die nuutste prys is, dankie.

Leave a comment

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

Blog at WordPress.com.

Up ↑