DORDT NUUS – Jan & Febr 2015

Die gemeenteblad van die GK Orania, Dordt Nuus, is elektronies beskikbaar en kan aangevra word by br. Gert en sr. Jeanette Erasmus by die volgende epos adres: glerasmus@oranet.co.za Dordt Nuus bevat artikels wat baie leersaam is, hier is die laaste twee uitgawes: - Januarie 2015 - Februarie 2015 Die volgende artikel kom uit die Februarie... Continue Reading →

Boekresensie: Geloof sonder sekerhede

"Geloof sonder sekerhede" deur Anton van Niekerk (Resent: Bouwe van der Eems) Pro Regno versprei dikwels resensies van "goeie" boeke. Dit is boeke wat die ware Christelike leer oor 'n sekere onderwerp duidelik uiteensit. Dit is nuttig om sulke boeke te lees, aangesien dit Christene help om beter te verstaan hoe om te dink oor... Continue Reading →

VIDA in kerk en wêreld

Uit die wêreld Oor die wêreld kan ons kort wees, hier is hul mening by monde van Christina Landman, Die 2 wêrelde van godsdiens Haar argument is eenvoudig - die sentrale teksgedeeltes wat oor VIDA handel is nie deel van haar Bybel nie, want 'ons weet mos' dat "die omies hulle blind (staar) teen", "1... Continue Reading →

Totius se Versamelde Werke aanlyn beskikbaar

Dr. JD Du Toit (1877-1953) Dr. Attie Bogaards skryf o.a.: "Die Versamelde Werke van 1960, dus nie die uitgawe van Tafelberg nie. Dank aan br Willem Swanepoel van GK Wilropark en br Freek Kruger van GK Bet-el. Willem het die skandering gedoen en Freek het sy  kosbare stel beskikbaar gestel. Dit was ‘n yslike groot... Continue Reading →

Sola Scriptura seminaar: 24 September 2014

TEMA God sê - Ouderlinge slegs mans Is God se Woord genoeg ? Datum: 24 September 2014 Plek: Gereformeerde Kerk Rietvallei (Umgenistraat 359 , Pretoria) Tyd: 8:30 vir 9:00 Kontaknommer: 072 342 8528 (Francois van Deventer) Vrywillige donasie: R65-00 (sluit in Boereworsrolle & Filterkoffie) PROGRAM 09:00 Opening Christiaan Jooste 09:15 Hoe weet ons die Bybel... Continue Reading →

Roeping midde tye van swaarkry en stryd

Ongeag hoe moeilik en swaar dit mag gaan, die gelowige sal danksy God se genade in Christus deur die geloof aanhou lewe (Hab.2:4; Rom.1:16,17).  Sien hierdie opmerking van Totius, "Die woord roeping klink soos krygsmusiek in die ore van die Gere­formeerde belyer. Krygsmusiek dien om die stryder in ‘n opgewekte en strydlustige stemming te bring... Continue Reading →

Blog at WordPress.com.

Up ↑