Dr. John Byl lesings beskikbaar: Pretoria

Die lesings van dr. Byl wat hy in Pretoria gehou het (5 en 7 Maart) is hier onder beskikbaar. Die volledige sprekerstoer se inligting kan hier gelees word: Dr. John Byl sprekerstoer in Pretoria en Potchefstroom Hier is dr. Byl se verslag van sy sprekerstoer hier in Afrika: Lectures in Zambia and South Africa Lesing by... Continue Reading →

PRCA sprekerstoer (1-4 Junie 2016) lesings beskikbaar

PRCA sprekerstoer (1-4 Junie) lesings Tydens die eerste week in Junie het prof. Ron Cammenga en prof. Barry Gritters van die Protestant Reformed Churches in America en die Protestant Reformed Theological School ons besoek in Pretoria en vir ons 'n paar lesings aangebied oor verskillende onderwerpe by die Afrikaanse Protestantse Akademie en GK Bet-el. Hier is die lesings se... Continue Reading →

Islam evangelisasie (2)

Ek plaas met erkenning aan die bron (RFPA) ‘n reeks wat gaan oor die verkondiging van die Evangelie van ons Here Jesus Christus aan ons Moslem bure. Hopelik kan dit ons toerus om die Groot Opdrag na te kom daar waar die Here ons elkeen geplaas het (Matt.28:16-20): ISLAM (2)  by Rev. Martyn McGeown In the last... Continue Reading →

Pro Regno – 6 jaar oud !

Geagte Pro Regno lesers, Die Pro Regno blog is hierdie maand 6 jaar oud (ons het begin in Januarie 2010), waarvoor ons baie dankbaar is vir die Here se seëning in hierdie tyd: - 72 artikels/inskrywings is gepubliseer van verskillende skrywers en onderwerpe in 2015 (575 in totaal vanaf 2010). - daar was ongeveer 37 000 besoeke... Continue Reading →

GKSA BAS 2016: 16 Januarie 2016 (dag 5)

GK Wapadrant se verklaring in antwoord op die BAS se besluite: Wapadrant verklaring 'n Terugblik op die BAS 2016 deur Hannes Noëth: GKSA-sinode: 'n Terugblik Beeld artikel oor BAS Sinode 2016: Besluit uit 1618 hou vroue uit kerkampte 12h00: Sinode sluit af met Skriflesing (Joh.17), sang en gebed. Dankie vir almal wat ingeskakel het. Mag hierdie... Continue Reading →

GKSA BAS 2016: 15 Januarie 2016 (dag 4)

19h15: Die heel belangrikste en laaste Kommissie Rapport (K2 - 1 Tim.2) is uitgedeel. Dit moet nou goed bestudeer word en sal more op die tafel wees. Die res van die aand is admin sake. 19h00: Al die beswaargronde van Krugersdorp ivm Prakties slaag nie. 18h55: Kommissie Rapport K6 - Prakties, wat terug verwys is (sien... Continue Reading →

Blog at WordPress.com.

Up ↑