VERNIETIG 'N KERK IN VIER EENVOUDIGE STAPPE deur Tim Challies [Met dank aan Jaco de Beer wat dit vertaal het. Die oorspronklike skrywe is hier beskikbaar en word hier geplaas met die toestemming van die skrywer.] Vernietig 'n kerk in 4 eenvoudige stappe. ‘n Kort tyd gelede het ek gehoor van 'n kerkgebou in ons buurt... Continue Reading →
Vyf redes waarom daar geen toekoms is vir ‘n Christelike party of staat in die nuwe SA bedeling nie
Sien: http://www.sgp.nl/ Nou ja, mens hoef nie 'n doktorsgraad in wiskunde te hê om te weet wie die verkiesing gaan wen nie. Met 'n een-man (of is dit nou een mens?)- een-stem bedeling is dit vanselfsprekend wie gaan wen, die afgelope 2 dekades se verkiesings, en so gaan dit bly vir nog 'n paar... Continue Reading →
Op Wie vertrou ons ? Die eerste gebod en die komende verkiesing
In die besonder opgedra aan my broers in die geloof, Neels Malan en Gert Kruger: In die Heidelbergse Kategismus bely ons volgens die Skrif as volg (beklemtonings bygevoeg): 94. Vr. Wat gebied God in die eerste gebod? Antw. Ek moet, ter wille van my sieleheil, - alle afgodery, towery, waarsêery, bygeloof, aanroeping van die heiliges... Continue Reading →
Opmerkings oor “Die NT en Psalms: ‘n Direkte Vertaling” (deel 4: ds. Willem Rabie se beoordeling van die BDV)
Vorige opmerkings: Deel 1: Die Messiaanse Psalms Deel 2: Brontekste Deel 3: VIDA _____________________________ “Die NT en Psalms: ‘n Direkte vertaling” (afkorting: BDV = Die Bybel: Direkte Vertaling) is beskikbaar by Amazon om afgelaai te word.Dit is ‘n proefvertaling en nog nie die finale vertaling nie. Hierdie proefvertaling bestaan uit: 1. Die Voorwoord 2.... Continue Reading →
Wie is die grootste massa moordenaar van die moderne tyd ?
"Hitler? Nein. Stalin? Niet. Mussolini? Nope. Pol Pot? Mao Tse-tung? Not even close. This woman’s got them all beat. Her minions are responsible for more murderous, torturous, barbarous human deaths than all of those wretched men put together. Her name is Margaret Sanger. She was a villain, and the world sings her praises." Lees hier... Continue Reading →
Boekbekendstelling: Israëlvisies in beweging
deur Steven Paas Ek deel met u inligting oor 'n nuwe boek wat verskyn het oor die aktuele tema 'Israelvisies', hoe gelowiges na die staat Israel gekyk het deur die geskiedenis en vandag en in die toekoms daarna behoort te kyk. Daar is vandag natuurlik baie dwalinge en skeeftrekkinge oor hierdie saak, ook in Suid-Afrika,... Continue Reading →
Voorbidding vir Suid-Soedan (oorlog) en Uganda (sodomie)
(foto: Wikipedia) Soos die Evangelie verkondig word, sal daar teenstand wees, dit is niks nuuts nie. Orals waar die kerk van Christus gevestig word en groei, sal die Satan en sy magte 'n aanslag loods, op verskillende vlakke en op verskillende maniere. Hy haat dit dat God gedien en verheerlik word onder alle volke. Soos... Continue Reading →
Woordoordenking (Lukas 12:49-53): Watter vrede bring Christus ? (JC Ryle)
NOT PEACE BUT DIVISION Peace is undoubtedly the result of the Gospel wherever it is believed and received. But wherever there are hearers of the Gospel who are hardened, impenitent, and determined to have their sins, the very message of peace becomes the cause of division. ... So long as men are disagreed upon first principles... Continue Reading →
Bybel en Wetenskap projek in Orania
Bybel-en-Wetenskap stel die Skeppingsleer teenoor die Ewolusie teorie. Die langtermyn projek is om 'n Bybel-en-wetenskap museum op Orania te begin met uitstallings van wetenskaplike inligting oor verskillende vakrigtings. Vir meer ingligting oor hierdie projek en om dit te ondersteun, sien hier: Bybel en Wetenskap Sien ook die volgende artikel oor die saak van die Bybel en wetenskap... Continue Reading →
Neem en lees: 6 Julie 2013
The New Logic Classroom "The structure created minds is the same as his Creator’s. God is not insane; He is a rational being; the structure of God’s mind is logic. For these reasons, we say not only that logic is irreplaceable and universal, but logic is necessary and fixed. It is not one scheme of... Continue Reading →