BybelEnWetenskap

Bybel-en-Wetenskap stel die Skeppingsleer teenoor die Ewolusie teorie. Die langtermyn projek is om ‘n Bybel-en-wetenskap museum op Orania te begin met uitstallings van wetenskaplike inligting oor verskillende vakrigtings.

Vir meer ingligting oor hierdie projek en om dit te ondersteun, sien hier:

Bybel en Wetenskap

Sien ook die volgende artikel oor die saak van die Bybel en wetenskap deur prof. dr. HG Stoker:

Skrifongeloof in ons tyd – Bybel en wetenskap

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

Welkom by Pro Regno!

Pro Regno webblad bestaan uit Pro Regno bediening en Pro Regno Boeke. My naam is Slabbert Le Cornu, direkteur van Pro Regno. Sien hier vir meer inligting: https://proregno.com/about/

📧 KONTAK inligting, preke, lesings en sien ook hieronder onderwerpe lys (‘categories’) 🔎

Kontakbesonderhede: