PRTJ, November 2012 – Herman Bavinck

Die PRTJ van November 2012 is aanlyn hier beskikbaar: PRTJ November 2012 Die uitgawe fokus op Herman Bavinck, en veral sy Gereformeerde Dogmatiek.  Drie belangrike temas word aangespreek: - Bavinck se lewe en teologie oor die algemeen - Bavinck se verbondsleer - Bavinck se siening van die algemene genade Dit wil vir my voorkom, dat... Continue Reading →

Gedenk julle voorgangers reeks: nommer 1-4

Hebr.13:7 Gedenk julle voorgangers wat die woord van God aan julle verkondig het; aanskou die uiteinde van hulle lewenswandel en volg hulle geloof na. Die 'Gedenk julle voorgangers' - reeks (Hebr.13:7), se doel is om preke, artikels, lesings van die verlede te plaas wat ons oproep om vas te bly staan in die geloof wat aan ons... Continue Reading →

‘n Paar teologiese opvattings van Dirk Postma (1818-1890)

[Hierdie blog-artikel kan ook hier gelees word in PDF formaat: https://proregno.com/wp-content/uploads/2010/07/teologiese-opvattings-van-dirk-postma2.pdf%5D Inhoud: Inleiding 1. Die sin van die Skrif 2. Bybel en wetenskap 3. die skeppingsdae 4. die ouderdom van die aarde 5. die gebruik van die burgerlike wette vandag 6. Die rusdag 7. die Skrif oor die feesdae 8. Uitverkiesing en Verbond Inleiding Dirk Postma... Continue Reading →

Pro Regno Boekrak 12 Julie 2010

1. The Christ of the Covenant (P&R, 1981) & The Christ of the Prophets, O. Palmer Roberton (P&R, 2004) 'n Mens kan al O. Palmer Robertson se boeke aanbeveel, soos: Understanding the Land of the Bible - a biblical-theological guide (P&R, 1996), The Israel of God - yesterday, today and tomorrow (P&R, 2000), The Genesis of Sex - sexual relationships... Continue Reading →

Lesings beskikbaar oor genadeverbond en algemene genade

In albei lesings het dit baie duidelik deurgekom dat ons moet vashou aan die sentrale leerstuk van God se soewereine genade in Jesus Christus deur die genadeverbond, soos ons dit bely in ons gereformeerde geloof en dit tot uiting kom in ons gereformeerde lewensbeskouing. Daarom moet ons die antitese (Gen.3:15) handhaaf teen die (af)godsdienste van die Mens... Continue Reading →

Lesings oor die Genadeverbond en Algemene genade

Lesing 1: God's everlasting covenant of grace Spreker: Professor Russel Dykstra van die Protestant Reformed Churches of America (www.prca.org).  Russel Dykstra is professor in NT en Kerkgeskiedenis by die Protestant Reformed Theological Seminary, in Grandville, Michigan, VSA. ( http://www.prca.org/Seminary/seminary.html) Die lesing gaan 'n kort inleiding gee oor hoe die verbondsbeskouing van die PRCA (in die lyn van Herman Hoeksema)... Continue Reading →

KERK EN VOLK prof WJ Snyman

KERK EN VOLK prof WJ Snyman Inleiding (deur S Le Cornu ) Hierdie is 'n lesing van wyle prof. WJ (Willie) Snyman, dosent in NT aan die Teologiese Skool, Potchefstroom (1946 - 1969). Die titel van sy lesing was 'Kerk en Volk' en is gelewer tydens 'n huldeblykgeleentheid van sy emeritaat op 14 Augustus 1968... Continue Reading →

Blog at WordPress.com.

Up ↑