‘N OPEBRIEF AAN DIE REDAKTEUR VAN DIE KERKBLAD, PROF. AMIE VAN WYK EN ANDER WAT SKRYF EN OPTREE IN ONS KERKVERBAND ASOF DIE GKSA NIE VIR DEKADES LANK DIE VIDA SAAK AL BESTUDEER HET EN REEDS SKRIFTUURLIKE WESENTLIKE BINDENDE BESLUITE DAAROOR GENEEM HET NIE Die redakteur van die Die Kerkblad, ds. Cassie Aucamp, skryf in... Continue Reading →
Die Christelike huisgesin: HOOFSTUK 5: Die huisgesin in die Nuwe Testament
DIE CHRISTELIKE HUISGESIN HOOFSTUK 5: Die huisgesin in die Nuwe Testament Herman Bavinck [Vertaal deur J. Coetzee en verder verwerk deur S. Le Cornu uit die oorspronklike, Het Christelijk Huisgezin (Kampen: J.H. Kok, 1908), beklemtonings en sommige opskrifte bygevoeg. Meer inligting oor Bavinck (1854-1921) kan hier bekom word: http://hermanbavinck.org/ Van sy werke kan hier, Paideia... Continue Reading →
DAT DIE GKSA WAARLIK EEN MAG WEES … IN DIE WAARHEID
DAT ONS IN DIE GKSA WAARLIK EEN MAG WEES IN DIE WAARHEID… WAAROOR ONS REEDS BESLUIT EN GEPRAAT HET IN TERME VAN DIE WESENTLIKE VIDA SAAK “Heilig hulle in u waarheid; u woord is die waarheid…. dat almal een mag wees net soos U, Vader, in My en Ek in U; dat hulle ook in... Continue Reading →
DS. CASSIE AUCAMP, REDAKTEUR VAN DIE KERKBLAD IN GESPREK MET DIE RAPPORT RUBIEKSKRYWER, TIM DU PLESSIS
DS. CASSIE AUCAMP VAN DIE KERKBLAD IN GESPREK MET DIE RAPPORT RUBIEKKRYWER, TIM DU PLESSIS In die Kerkblad van Maart 2023, het ds. Cassie Aucamp (as nuwe redakteur) geskryf (beklemtonings orals bygevoeg in die artikel), “Wanneer gaan dit weer gebeur wanneer afgevaardigdes van die GKSA na ’n sinode uit Potchefstroom by al hulle gemeentes terugkom?... Continue Reading →
Na GKSA Algemene Sinode 2023… luister opnuut na die profetiese woorde van dr. Jac Howell in 2012 … en bekeer en reformeer oor VIDA sake
Na GKSA Algemene Sinode 2023: Luister opnuut na die profetiese woorde van dr. Jac Howell in 2012 Gaan ons ons waarlik van harte en in daad bekeer en reformeer oor VIDA sake? “En wat noem julle My: Here, Here! en doen nie wat Ek sê nie?” (Luk. 6:46) Sien as agtergrond: Verslag van GKSA algemene... Continue Reading →
Die Christelijke Gereformeerde Kerken (Nederland) bevestig opnuut hul besluit teen VIDA
Die CGK van Nederland se algemene sinode (19-22 April 2022), wat ekumeniese eenheidsbande met die GKSA het, het opnuut belangrike besluite geneem teen lidmate en gemeentes wat nie in lyn met die kerkverband se prinsipiële leerbesluite in lyn met Skrif en belydenis oor VIDA, optree nie en die kerkverband aanhou verdeel met hul praktiese afdwing... Continue Reading →
CHRISTUS AS HOOF VAN DIE MAN EN DIE GESAGSORDE IN DIE KERK
CHRISTUS AS HOOF VAN DIE MAN EN DIE GESAGSORDE IN DIE KERK Hoe raak dit die verhouding tussen die man en die vrou in die kerk?deur prof. dr. JJ van der Walt(professor Teologiese Skool Potchefstroom, 1976-1988)[Bron: Christus as Hoof van die Kerk en die Presbiteriale Kerkregering, Potchefstroom: Pro Rege, 1976: bl. 34-37, 41, 42. Tegnies... Continue Reading →
VIDA: As die Skrif losgelaat word, dan ook geen meer kerkorde nie, maar nou wanorde en eiewilligheid wat afgedwing word
VIDA: As die Skrif losgelaat word, dan ook geen meer kerkorde nie, maar nou wanorde en eiewilligheid wat afgedwing word Ons leef in 'n wêreld wat al meer goddeloos en eiewillig raak, waar God se bande al meer afgeruk en verwerp word (Ps. 2). Wat eiewilligheid betref, gaan dit egter nie veel beter in die... Continue Reading →
VIDA in kerk en wêreld
Uit die wêreld Oor die wêreld kan ons kort wees, hier is hul mening by monde van Christina Landman, Die 2 wêrelde van godsdiens Haar argument is eenvoudig - die sentrale teksgedeeltes wat oor VIDA handel is nie deel van haar Bybel nie, want 'ons weet mos' dat "die omies hulle blind (staar) teen", "1... Continue Reading →
Sola Scriptura seminaar 2014 lesings: Wanneer moet ons mekaar se standpunte verdra? (Romeine 14)
WANNEER MOET ONS MEKAAR SE STANDPUNTE VERDRA? (Romeine 14) deur ds. Cobus Rossouw (GK Daspoort) (Nota: Sien die inleidende skrywe oor die lesings van die seminaar hier. Ek het ook oudl. Francois van Deventer se kort oorsig van die dag se verrigtinge hier geplaas.) MP3 Audio van al die lesings: Sola Scriptura lesings Cobus se... Continue Reading →