'n Paar aanhalings uit prof. AH (Amie) van Wyk se boekie, 'Calvyn oor die Christelike lewe' Prof. Amie van Wyk se boekie (1983), gee 'n oorsig van sy verklaring van Calvyn se teologiese denke oor veral die etiek en die christelike lewe. Onder 'n paar temas of opskrifte wat ek byvoeg, wys ek op 'n... Continue Reading →
BOEKBEKENDSTELLING: Professor Dirk Postma (1818-1890)
BOEKBEKENDSTELLING: Professor Dirk Postma (1818-1890) Inleiding Dirk Postma was die eerste leraar van die Gereformeerde Kerke in SA (1859), asook die eerste professor van die Teologiese Skool in Burgersdorp (1869). Die standaardwerk oor Dirk Postma, "Professor Dirk Postma (1818 - 1890)" (deur Dr. G.C.P. van der Vyver, Pro Rege Pers, 1958) is nou ook elektronies... Continue Reading →
Prof. Willie Jonker oor Luther se dualistiese twee koninkryke leer en ‘NGB artikel 25 teonomie’ as antwoord daarop
'N PAAR GEDAGTES OOR DIE BYBEL EN ETIEK 1) DR. WILLIE JONKER OOR LUTHER SE DUALISTIESE TWEE RYKE LEER … WAT SEKER DAN OOK GELD VIR DIE MODERNE ‘RADICAL’ TWO KINGDOMS SIENING VANUIT DIE VSA, WAT IN HIERDIE SAAK DUS MEER LUTHERAANS IS AS GEREFORMEERD? Die Lutheraanse vs Gereformeerde ‘sola Scriptura’ Dr.. Jonker skryf o.a.... Continue Reading →
WIE HET DIE SABBAT TOT DIE SONDAG VERANDER?
Keiser Konstantyn of die Pous? Lees die antwoord in hierdie artikel: Wie het die Sabbat tot Sondag verander: Keiser Konstantyn of die Roomse Pous?, deur DM Canright (in Afrikaans vertaal deur ds. HCJ Flemming) Ek haal 'n gedeelte aan, met hier en daar 'n nota en beklemtonings bygevoeg): Die SONDAGWET van KONSTANTYN en die DOEL... Continue Reading →
Liefdevolle skerp prediking & God se wet en die grondwet
1. LIEFDEVOLLE SKERP PREDIKING, prof. dr. EE van Rooyen* (Bron: Die Tien Gebooie- populêr en prakties-stigtelike verklaring aan die hand van die Heidelbergse Kategismus, Bloemfontein: Sondagskool Depot, 1947: p. 153-155. Beklemtonings bygevoeg) JESUS ROEP ONS OP TOT SKERPE LIEFDEVOLLE WETSPREDIKING Vr. 114 Maar kan diegene wat tot God bekeer is, hierdie gebooie ten volle onderhou?... Continue Reading →
‘Wet en Evangelie in die Koninkryk’ en ander lesings van die Bybelse wêreldbeskouing seminaar aanlyn beskikbaar
'WET EN EVANGELIE IN DIE KONINKRYK VAN GOD' ('n Lewensbeskoulike verklaring vanuit Matteus 5:1-20) EN ANDER LESINGS VAN DIE 2022 BW SEMINAAR https://www.youtube.com/watch?v=NUIGG-CfS4M Al die lesings kan hier gekyk word: Pactum Institute Die volledige program en lesings in geskrewe teks is ook hier beskikbaar: BW seminaar 2022 “Die kerk het die taak en opdrag om... Continue Reading →
BAVINCK OOR DIE CHRISTENDOM EN DIE PROBLEEM VAN OORLOG
BAVINCK OOR DIE CHRISTENDOM EN DIE PROBLEEM VAN OORLOG Inleiding In die lig van die inval van Rusland in die Oekraïne, hoe moet gelowiges, hoe moet die kerk van Christus dink oor die 'probleem van oorlog'? Herman Bavinck het in 1914, na die uitbreek van die Eerste Wêreldoorlog en daarna, die volgende twee artikels (asook... Continue Reading →
25 STELLINGS OOR WET EN EVANGELIE BY PROF. JA HEYNS
25 STELLINGS OOR WET EN EVANGELIE BY PROF. JA HEYNS (Bron: Die Mens Onderweg - oor die Tien Gebooie, Kaapstad: Tafelberg, 1970) "Met die nuwe gebod (van Jesus, Joh. 13:34 - slc) - laat ons dit baie duidelik stel - is die wet nie afgeskaf of gepasseer nie. Trouens, juis omdat die wet vervul is,... Continue Reading →
ONS POLITICI EN OWERHEDE MOET DIE KNIE BUIG VOOR CHRISTUS
ONS POLITICI EN OWERHEDE MOET DIE KNIE BUIG VOOR CHRISTUS - oor staatsabsolutisme, covid-staatisme en grondwette – Inleiding “Wees dan nou verstandig, o konings; laat julle waarsku, o regters van die aarde! Dien die Here met vrees, en juig met bewing. Kus die Seun, dat Hy nie toornig word en julle op die weg vergaan... Continue Reading →
ANTONIUS MATTHAEUS OOR DIE MOSAIESE STRAFREG VIR VANDAG
ANTONIUS MATTHAEUS OOR DIE MOSAIESE STRAFREG VIR VANDAG Dr. Greg L. Bahnsen is nie net bekend vir sy groot bydrae in die gereformeerde apologetiek nie, maar ook die gereformeerde etiek, nl. Teonomie, 'n reformatoriese oproep dat daar o.a. opnuut ook gekyk word na die algemene beginsels (‘gemene reg’ = ‘general equity’, WCF 19.4; NGB art.... Continue Reading →