Ek het die pragtige berg 'header' gekry by die PRCA se webblad. Ek plaas dit met erkenning, sien ook die woordstudie wat daarmee saamgaan: MOUNTAIN rev. William Langerak Ps.90:2 - "Before the mountains were brought forth, or ever thou hadst formed the earth and the world, even from everlasting to everlasting, thou art God." Many who... Continue Reading →
Preek: Die vrees van die HERE (Spreuke 1:7-9)
Hier is 'n preek van ds. Dirk Dykstra van die GK Nigel, oor die vrees van die HERE. Ons leef in 'n tyd waarin die pendulum nou heeltemal oorgeswaai het na die 'anderkant', nl. die Here word net beskou as 'liefde en genade' (en nog 'n verdraaide verstaan daarvan) en nie meer ook as 'regverdig... Continue Reading →
Preke: 1. Gefokusde hoop (1 Petrus 1:13) 2. Wees heilig (1 Petrus 1:16)
Gustav Opperman fotografie Preek 1: 1 Petrus 1 Gefokusde Hoop (Hoop volkome) Matlabas 2014 11 02 Lees 1 Pet 1:1-14. Tema: Gefokusde hoop Teks: (vers 13) Daarom, omgord die lendene van julle verstand, wees nugter en hoop volkome op die genade wat julle deel word by die openbaring van Jesus Christus. Psalms:145:1,2,4; 145:10,11,12; 73:9,10;... Continue Reading →
1 Tim.3 preke (deel 2) – ampsdraers vereistes
Ds. Cobus Rossouw (GK Daspoort) is besig om deur 1 Tim.3 se vereistes vir ampsdraers te preek, ek plaas dit hier op my blog soos dit beskikbaar word. Hier is die volgende paar preke, spesifiek oor v.6-10, Die Regering van die Kerk 1 Tim.3:6-7 Paulus se vereiste vir die ouderling-amp en die merktekens daarby (d) 1... Continue Reading →
Preek: God se Gees teen die grein (1 Kor.2:12)
God se Gees teen die grein Lees: 1 Kor. 1:10 – 3:8 Teks: 1 Kor. 2:12a ... Ons het ewenwel nie die gees van die wêreld ontvang nie, maar die Gees wat uit God is. Tema: God se Gees teen die grein. Psalms:33:1,2; 33:3,5; 33:7,11; 82:1,2; 119:2,15 Prediker: ds. Gustav Opperman (GK Matlabas) Geliefdes in... Continue Reading →
Die Kerk – wat leer ons uit Hand.2:37-47: deel 3 – Die feit van Christus se werk deur sy Gees
Die Kerk – wat ons leer uit Handelinge 2:37-47 Deel 3: Die feit van Christus se werk deur sy die Gees (Hand.2:43-47) deur ds. Cobus Rossouw (GK Daspoort) Ons het in ons eerste en tweede artikel daarna verwys dat Hand 2:37-47 'n baie belangrike wegwyser is vir ons verstaan van die Kerk van ons Here... Continue Reading →
Preek: Wie is die skape en bokke ? (Matt.25:31-46)
Lees: Matt. 10; Matt. 25:31-46 Tema: Skaapkraal of bokkraal? Teks: Mat 25:31 ... Hy sal hulle van mekaar afskei soos die herder die skape van die bokke afskei en Hy sal die skape aan sy regterhand en die bokke aan sy linkerhand sit. Psalms:100:1,2; 100:3,4; 34:7.8; 68:9; 105:21,22. Prediker: ds. Gustav Opperman (GK Matlabas) ... Continue Reading →
Wat beteken dit om jou eie lewe te haat ? ‘n Verklaring van Luk.14:26
Hating Your Own Life (1) rev. Angus Stewart [word hier geplaas met erkenning: Covenant Reformed News] If any man come to me, and hate not his father, and mother, and wife, and children, and brethren, and sisters, yea, and his own life also, he cannot be my disciple. – Christ In Luke 14:26, the Lord Jesus teaches that... Continue Reading →
Preek: Psalm 73 – Hoekom Here ?
Gustav Opperman fotografie Lees: Psalm 73 Teks: 73: 16, 17 Toe het ek nagedink om dit te verstaan, maar dit was moeite in my oë, totdat ek in die heiligdom van God ingegaan en op hulle einde gelet het. Tema: Ons verkry die antwoord op die vraag... Continue Reading →
Twee preke: 1. Klein Koninkryk wonderwerke 2. Wat doen die kerk van Christus met al die bedreiginge ?
TWEE PREKE Ons kerke leef in 'n tyd waar groot klem geplaas word op 'sukses' en 'getalle' en 'groei' en dat ons allerlei groot planne gemaak moet word om die kerk te 'red' in ons tye. Dit kan so maklik gebeur dat ons dan nie die Here se hand meer raaksien in die 'kleiner dinge'... Continue Reading →