Verslag van die GPTS Instituut: Die Skepping

Verslag van die GPTS se Somer Instituut 2011 – Die Skepping deur Louis Cloete  Louis Cloete is gebore in Pretoria en het grootgeword in Suid-Afrika. In 1993 trek hy en sy vrou as pasgetroudes na die VSA, waar beide hulle kinders gebore is. Na etlike jare van rebellie bring die Here hom tot bekering in... Continue Reading →

Nog skepping vs evolusie bronne

1. Die eerste lesing van die 'Creation Institute' is hier beskikbaar: Design, Deluge and Dilemma, dr. Jonathan Sarfati Die oudio van die aanbieding is by http://www.sermonaudio.com/sermoninfo.asp?SID=82111011504 Die Powerpoint beeldmateriaal wat daarmee saamgaan is by http://www.gpts.edu/resources/Relevance/Relevance%20Darwin%20bicentennial.ppt Wees gewaarsku, die powerpoint aanbieding is 90MB groot.  Ongelukkig is die oudio en video nie saam opgeneem nie. (Dankie vir... Continue Reading →

Boekbespreking: Opgestaan – deel 4 (Verdagte teoloë)

Vanoggend in die Beeld (2011-08-01) het daar ‘n berig verskyn wat relevant is vir die boekbespreking waarmee ek tans besig is. Onder die titel van ‘Verdagte’ teoloë bely opnuut geloof, word daar soos volg berig (beklemtonings in alle aanhalings bygevoeg): “Die Hervormde Kerk se dosente aan Tukkies se fakulteit teologie het opnuut hul verbintenis tot... Continue Reading →

Om te vas

Die Moslems se Ramadan, hul jaarlikse maandlange tyd van vas het aangebreek, waar hul volgens een Moslem aanhanger (vanoggend op RSG), bid vir vrede, voorspoed en vryheid "for all humanity". Sommige meen 'hoe wonderlike voorbeeld is die Moslems vir ons Christene' en hoe vredevol die Islam eintlik is, ens.  Ander Christene roem weer in hoe lank hul kan vas,... Continue Reading →

Boekbespreking – Opgestaan deel 3 (Fundamentalisme)

Eers so bietjie handelsnuus: Augustine Bookroom het nou voorraad van Opgestaan, teen die beste prys nog: R98-00 Ek moes R139-00 betaal by 'n ander winkel. Jou ou fundamentalis ! In my verdere bespreking van Opgestaan, deel 3 en verder, gaan ek 'n paar verskillende aspekte aanraak.  In hierdie deel spesifiek die (teologiese) vloekwoord van ons tyd, 'fundamentalisme', 'n woord wat... Continue Reading →

Boekbespreking: Opgestaan – deel 2

Boekbespreking: Opgestaan – deel 2 [PDF uitgawe] Inleiding In deel 1 van my bespreking het ek vermeld van my studies by Tukkies in die vroeë negentigerjare van die vorige eeu, waar ek Bybelkunde en Wysbegeerte gedoen het as hoofvakke (1991-1993).  Wat die Bybelkunde betref was die dosente van die teologiese fakulteite van die NGK en... Continue Reading →

Blog at WordPress.com.

Up ↑