Die WCRC, CRCNA en die GKSA Die 15 Oktober 2010 spesiale Reformasie-uitgawe van die PRCA se kerklike tydskrif, The Standard Bearer, gaan oor die belangrike onderwerp: "The Ecumenical Spirit of the Reformation" Die inhoudsopgawe: - Calvin on Unity - The Ecumenical Spirit of the Reformation: Unity in the Truth - More Wonderful Work in Jesus’... Continue Reading →
Die leer oor die Kerk by Calvyn
Die leer oor die Kerk by Calvyn volgens sy Institusie van die Christelike Godsdiens, boek 4:1-13 https://proregno.com/wp-content/uploads/2010/11/die-leer-oor-die-kerk-by-calvyn.pdf Moet die sorg van die kerk nie al my gedagtes opneem nie …, en dat haar verlossing verkry word tot die vernietiging van die wolf? En steeds begeer ek nie dat ‘n enkel individu in hierdie weg sal... Continue Reading →
Die Christelike geloof vs Demokrasie
Die Christelike geloof vs Demokrasie Dr. Norman de Jong, in sy boek ‘Christianity and Democracy’[1], skryf: ‘democracy represents a subtle, deadly, and formidable alternative to orthodox Christianity …’[2] De Jong wys daarop dat elkeen omtrent sy eie definisie het van ‘demokrasie’, en haal o.a. die volgende twee skrywers aan in sy beskrywing van demokrasie:[3] Sidney Mead: “... Continue Reading →
DIE NUWE TESTAMENT SABBAT – SATERDAG OF SONDAG ?
DIE NUWE TESTAMENT SABBAT - SATERDAG OF SONDAG ? Die Sabbatsbeginsel Die Sabbatsbeginsel word in Genesis 2:1-3 gegee, "SO is dan voltooi die hemel en die aarde met hulle ganse leërmag. En God het op die sewende dag sy werk voltooi wat Hy gemaak het, en op die sewende dag gerus van al sy werk wat... Continue Reading →
Moslem nuus 2010-11-02
1. Groeiende onverdraagsaamheid http://www.beeld.com/Wereld/Nuus/52-Christene-sterf-in-nes-van-afgodediens-20101101 2. Moslem invloed in Engeland en Wallis http://www.christian.org.uk/news/mohammed-is-the-most-popular-name-for-boys/
Bring hulde aan Christus, nie die Pous nie
"Toe Petrus dan binnekom, het Cornelius hom tegemoetgegaan en aan sy voete neergeval en hom hulde bewys. Maar Petrus het hom opgerig en gesê: Staan op, ek is self ook maar 'n mens." (Hand.10:25,26) Ons as gesin is besig om in ons huisgodsdiens deur Handelinge te lees. By hierdie verse het ek die kinders... Continue Reading →
Lewensbeskoulike opvoeding
Maar heilig die Here God in julle harte en wees altyd bereid om verantwoording te doen aan elkeen wat van julle rekenskap eis omtrent die hoop wat in julle is, met sagmoedigheid en vrees – 1 Petrus 3:15 Hier is 'n paar artikels wat ek geskryf het oor die belangrikheid van lewensbeskoulike opvoeding: 1. Lewensbeskoulike... Continue Reading →
Reformasie-maand 2010
Sondag sal dit 493 jaar gelede wees wat Maarten Luther sy 95 stellings teen die deur van Wittenberg kerk gespyker het en so die Protestantse Reformasie van die 16de en 17de eeu ingelei het, soos dit later sou bekend staan. Die wêreld sou daarna nie meer dieselfde wees nie. Maar, hoeveel van ons het al... Continue Reading →
My nuwe hemp
Met al die dogters waarmee ek geseën word: Sal ek vir my hierdie hemp moet kry ! : Hier is een van my manskappe wat my gaan help 'skiet': So, jongmanne wees gewaarsku:
Ja-nee ?
'n Goeie vriend wys my vandag op hierdie skrywe uit ons geskiedenis, geskryf iewers voor die groot referendum van 1992: "REFERENDUM ... GROOT ongelukkigheid heers vir die tweede keer in twee weke in die Gereformeerde Kerke van Suid-Afrika oor die regse leiding wat hul lyfblad, Die Kerkblad, oor die referendum gee. Ontstelde lidmate en ampsdraers van... Continue Reading →