Om met die gesonde leer te vermaan

Titus 1:9  9 een wat vashou aan die betroubare woord wat volgens die leer is, sodat hy in staat kan wees om met die gesonde leer te vermaan sowel as om die teësprekers te weerlê. In ‘n vorige skrywe het ek verwys na dr. GPL vander Linde[1] van die GKSA se broederlike vermaning en teregwysing... Continue Reading →

Ons mag nie vergeet of vrede maak nie

As ons ons geliefdes verbrand, kan ons nageslag seker nie veel beter behandeling verwag nie, daarom die aborsie-slagting.  In ons sondige onkunde (Ef.4:18) het ons gewetens al so verhard (veral deur die blootstelling aan die geweldadige en dekadente media), dat ons ‘gewoond’ word aan ons kultuur van moord en doodslag.  Ons tye maak vrede met onreg... Continue Reading →

KREMASIE (Liggaamverbranding)

'n Paar bronne om te raadpleeg oor die onderwerp: 1. Begrafnis of Liggaamverbranding, ds. H Hefer (inhoud: kremasie in die geskiedenis; argumente ten gunste van kremasie; 'nie-begrawe' en kremasie in die lig van die Skrif; begrafnis in die lig van die Skrif. Die boekie gee ook 'n deeglike bronnelys oor die onderwerp. Beskikbaar by die... Continue Reading →

Die HERE beskik oor alles

DIE HERE BESKIK OOR ALLES In die Beeld van 2010-12-14 skryf prof. Adrio König, na aanleiding van die wrede moorde op die Potgieter gesin, dat God nie alles (d.w.s ook die kwade) beskik nie: “Hier staan dat God omgee, nie dat hy alles beskik of selfs net toelaat nie. God gee om. God sal sy... Continue Reading →

Vertaling van Nadere Reformasie preke

'n Nederlands calvinistiese broer wat in Suid-Afrika woon, is opsoek na 'n persoon wat nederlandse preke, spesifiek uit die tyd van die Nadere Reformasie (1600-1800), kan vertaal in Afrikaans.  Dit sal goed wees as ons Afrikaanse volk weer aan hierdie tydperk en preke blootgestel word, omdat dit juis deel was van die geestelike stof waaruit ons gereformeerde... Continue Reading →

Blog at WordPress.com.

Up ↑