1. Hymns, Heretics and History, Louis F. deBoer Inhoud: The historical record that the Old Testament Church, the Apostolic Church, and the early Christian church all sang the Psalms exclusive of any hymns of human composition. Who were the first hymnists in the post Apostolic Church? Why the Gnostics and the Arians introduced hymns into... Continue Reading →
Skoonheidswedstryde en skoolkeuses
In die koerant vandag (Beeld), is 'n artikel oor ouers wat 'gebelg' is oor die “growwe, onwelvoeglike seksvrae” wat aan hul kinders gestel was by 'n hoërskool, en seker tereg ook. Hier is die volledige storie: http://www.beeld.com/Suid-Afrika/Nuus/Wil-jy-inskroef-of-wil-jy-indraai-20100727 As 'n mens mooi lees, dan sien ons die kinders was "deelnemers aan die Mnr. en Mej. Rainbow-wedstryd" wat die skool aanbied, en... Continue Reading →
“You are Gods”
Psalm 82:6, Ek self het gesê: Julle is gode, en julle is almal seuns van die Allerhoogste Was vandag vir 'n hospitaalbesoek na Randfontein. In die hoofpad kom ek toe op hierdie groot advertensiebord af, en moes dit net afneem: Ek weet nie wie die "i" is van die boodskap nie, maar ek glo nie die... Continue Reading →
Pro Regno boekrak: 27 Julie 2010
Die Kruistogte en die Moslems "Westerners have bought into the myth of the evil, unprovoked Crusades that wrecked a brilliant Muslim civilization and now fuels Muslim jihads against the West. Perhaps Rodney Stark is right in attributing the hatching of this myth to Enlightenment historians who wished to abase and discredit the Church (p. 6),... Continue Reading →
‘n Paar teologiese opvattings van Dirk Postma (1818-1890)
[Hierdie blog-artikel kan ook hier gelees word in PDF formaat: https://proregno.com/wp-content/uploads/2010/07/teologiese-opvattings-van-dirk-postma2.pdf%5D Inhoud: Inleiding 1. Die sin van die Skrif 2. Bybel en wetenskap 3. die skeppingsdae 4. die ouderdom van die aarde 5. die gebruik van die burgerlike wette vandag 6. Die rusdag 7. die Skrif oor die feesdae 8. Uitverkiesing en Verbond Inleiding Dirk Postma... Continue Reading →
Pro Regno Boekrak 12 Julie 2010
1. The Christ of the Covenant (P&R, 1981) & The Christ of the Prophets, O. Palmer Roberton (P&R, 2004) 'n Mens kan al O. Palmer Robertson se boeke aanbeveel, soos: Understanding the Land of the Bible - a biblical-theological guide (P&R, 1996), The Israel of God - yesterday, today and tomorrow (P&R, 2000), The Genesis of Sex - sexual relationships... Continue Reading →
Skepping vs Evolusie in die Kerkblad
In die Julie 2010 uitgawe van die Kerkblad, in 'n artikel met die titel, "Om in die skepping te glo ... en evolusie te aanvaar" (bl.20), betwyfel Harm Moraal en Jakkals Reynecke die bybelse feit dat "die mens nie uit die dier (voortkom) nie". Hul skryf hierdie artikel in antwoord op prof. Paul Kruger (OT professor van... Continue Reading →
Tutu se ‘Children of God’
Hier is my voorlopige opmerkings op Desmond Tutu se toekomstige 'kinderbybel', 'Children of God': https://proregno.com/wp-content/uploads/2010/07/tutu-se-familie-van-god.pdf' Oorsigtlik/inleidend: n Mens doen seker nie 'n resensie van 'n boek nog voordat die boek verskyn het nie. Maar, aangesien die propaganda en indoktrinering om hierdie boek te koop al reeds begin het, sonder dat dit al verskyn het (eers einde Julie), kan... Continue Reading →
Heilshistoriese én eksemplariese prediking
Soos ek met lidmate gesels van gemeentes, plaaslik of orals waar ek kom, is baie van hul se kritiek teen ons as predikante se prediking, dat dit nie 'grond vat' nie, d.w.s. dat die waarhede wat hul hoor nie deurgetrek word (toegepas word) na die tye wat ons nou in lewe met al sy krisisse... Continue Reading →