Johannes Calvyn (1509-1564), die Franse hervormer van Geneva, het ‘n groot passie gehad om die nageslag die vrese van die HERE te leer (Spr.1:7). Dit kom veral tot uiting in twee aspekte van sy werksaamheid in Geneva, Switzerland: 1. die kinders is van kleins af die Psalms geleer, sodat die gemeente weer ‘n singende gemeente... Continue Reading →
Gesprek oor die doop
Met die toestemming van dr. Nik Lee plaas ek sy boekie, "Julle doop mos verkeerd - 'n Gesprek oor die ware Bybelse doop tussen Willie Wederdoper en Neels Nederduits Gereformeerd" (ek het die versoeking weerstaan om laasgenoemde se naam te verander na 'Daan Dopper' ...). Die boekie gee 'n eenvoudige duidelike uiteensetting tussen die verbondsdoop... Continue Reading →
Wie is Soewerein ?
In een van RJ Rushdoony se nuwe boeke, Sovereignty, gaan hy in op die wesentlike vraag: wie is Soewerein ? Vanaf die sondeval, probeer die Mens homself deur een of ander instelling as die Soewerein verklaar en voorhou. In die Middeleeue het dit veral tot uiting gekom in die Kerk as instituut, die laaste eeu en vandag, is... Continue Reading →
‘n Vriend van God – Artikels oor die Genadeverbond
‘N VRIEND VAN GOD – ARTIKELS OOR DIE GENADEVERBOND Die verbond is die wese van die ware godsdiens - Herman Bavinck “MAAR jy, Israel, my kneg, Jakob, wat Ek uitverkies het, nageslag van Abraham, my vriend, jy, wat Ek gegryp het van die eindes van die aarde en van sy uithoeke geroep het, en Ek... Continue Reading →
Lesings beskikbaar oor genadeverbond en algemene genade
In albei lesings het dit baie duidelik deurgekom dat ons moet vashou aan die sentrale leerstuk van God se soewereine genade in Jesus Christus deur die genadeverbond, soos ons dit bely in ons gereformeerde geloof en dit tot uiting kom in ons gereformeerde lewensbeskouing. Daarom moet ons die antitese (Gen.3:15) handhaaf teen die (af)godsdienste van die Mens... Continue Reading →
Lesings oor die Genadeverbond en Algemene genade
Lesing 1: God's everlasting covenant of grace Spreker: Professor Russel Dykstra van die Protestant Reformed Churches of America (www.prca.org). Russel Dykstra is professor in NT en Kerkgeskiedenis by die Protestant Reformed Theological Seminary, in Grandville, Michigan, VSA. ( http://www.prca.org/Seminary/seminary.html) Die lesing gaan 'n kort inleiding gee oor hoe die verbondsbeskouing van die PRCA (in die lyn van Herman Hoeksema)... Continue Reading →
Pro Regno nr.15 – Apologetiek
Pro Regno nr.15 - Apologetiek https://proregno.com/wp-content/uploads/2010/06/pr-2010-06-01-nr-151.pdf Inhoud 1. Twee apologetiese metodes en bronne 2. Christelike Apologetiek (dr. Greg L. Bahnsen): Beroof deur neutraliteit; Die immoraliteit van neutraliteit; Die karaktertrekke van ongelowige denke https://proregno.com/wp-content/uploads/2010/06/pr-2010-06-01-nr-151.pdf
Die Protestantse pad terug na Rome ?
Die Church of Scotland, waarmee die GKSA sustersbande het, beweeg al nader aan die Rooms Katolieke Kerk: http://heidelblog.wordpress.com/2010/05/26/john-knox-is-at-7500-rpm/ 'n Ander kerkverband met wie ons bande het, die CRCNA, het reeds besluit die volgende frase van vraag en antw. 80 van die Heidelbergse Kategismus is nie meer bindend nie: "Die mis is dus in wese niks anders nie as 'n... Continue Reading →
Buks: 21 Januarie 2002 – 26 Mei 2010
Die wat ons gesin al die afgelope 8 jaar ken, weet wie Buks is. Ou Buksie is ons gesin se worshond, wat ons in 2002 gekry het toe ons in Potch gebly het vir my teologiese studies. Buks het soos 'n 'ouboet' grootgeword saam met al die kinders, van Joanette tot my jongste seun, Berto, en... Continue Reading →
Vryheid van spraak: die Mohammed spotprent
Die politieke spotprent tekenaar, Zapiro, is weer in die moeilikheid. Sien die storie hier: http://www.mg.co.za/article/2010-05-21-uproar-over-mg-prophet-muhammad-cartoon Soos die berig vermeld, is daar sterk teenreaksie vanaf Moslems en Moslemleiers. Iemand het toe die ekonomiese voordele in die gebeure raakgesien, en toe droogweg opgemerk op ‘n blog: "If you lived in a Muslim country, you could make a... Continue Reading →