LEERPREDIKING: NGB artikel 27 DIE ALGEMENE CHRISTELIKE KERK DEEL 1 Lees: Matteus 16:13-23 en Johannes 17:9, 13-21 NGB artikel 27: Die Algemene Christelike Kerk Teksverse: “En Ek sê ook vir jou: Jy is Petrus, en op hierdie rots sal Ek my gemeente bou, en die poorte van die doderyk sal dit nie oorweldig nie.” (MAtt. 16:18) Tema:... Continue Reading →
PRO REGNO BOEK VERKOPE: 1 FEBRUARIE 2022
PRO REGNO BOEKVERKOPE 1 FEBRUARIE 2022 Pro Regno Boeke nuus – 1 Februarie 2022 1. Sien hier onder nuwe voorraad boeke wat ingekom het. 2. Al die boeklyste is tweedehandse boeke wat nog in 'n goeie leesbare toestand is, tensy vermeld word dat dit beskadig is of 'n boek (nuut) is. 4. Hiermee wil ek... Continue Reading →
LEER PREDIKING: NGB artikel 26 – Christus ons Voorspraak
LEERPREDIKING: NGB artikel 26 CHRISTUS ONS VOORSPRAAK Lees: Lukas 22:31-34 & Hebreërs 4:14-16 NGB artikel 26: Christus ons Voorspraak Teksverse: “Maar Ek het vir jou gebid, dat jou geloof nie ophou nie; en as jy eendag bekeerd is, moet jy jou broeders versterk.” (Lukas 22:32) Tema: Christus ons Voorspraak (Preekopname: GK Carletonville, 2021-09-10, nota: let... Continue Reading →
Gereformeerde Geloofsleer, prof. S.J. van der Walt
GEREFORMEERDE GELOOFSLEER deur prof. dr. SJ van der Walt Laasjaar het ons die Dogmatiek boek van prof PJ Coetzee hier beskikbaar gestel. Ek het ook op nog 'n stukkie ou gereformeerde goud afgekom, wat ons ook hier beskikbaar stel (soos altyd, baie baie dankie vir Willem Swanepoel wat ons hierdie boeke elektronies verwerk en beskikbaar... Continue Reading →
Preek: Nie net die NT (Matt. 1:18-23) nie, maar Jesaja 7:14 inherent self leer dat die Christus uit die MAAGD Maria gebore sou word
Preek: Nie net die NT (Matt. 1:18-23) nie, maar Jesaja 7:14 inherent self leer dat die Christus uit die MAAGD Maria gebore sou word ... en hoe wesentlik belangrik dit is vir ons enigste Troos in lewe en sterwe, en in gees en liggaam! Lees: Jesaja 7 en Matteus 1Tekste: “Daarom sal die Here self aan... Continue Reading →
DIE DIREKTE VERTALING (2020-vertaling): Is die ‘maagd’ Maria swanger ‘bevind’ (OAV)… of het ‘dit net geblyk’ dat ‘die jong vrou’ Maria, swanger was (BDV)?
MATTEUS 1:18 Is die 'maagd' Maria swanger 'bevind' (OAV)... of het dit net 'geblyk' dat 'die jongvrou' Maria swanger was (BDV)? Pieter Marx skryf (Dordt Nuus, Desember 2021), onder andere die volgende oor hierdie verskil in vertaling tussen die OAV en die BDV: "Baie onlangs, op 31 Mei 2021, lei 'n vroueprediker en skrywer van... Continue Reading →
PRO REGNO BOEK VERKOPE: 1 FEBRUARIE 2022
PRO REGNO BOEKVERKOPE 1 FEBRUARIE 2022 Pro Regno Boeke nuus – 1 Februarie 2022 1. Sien hier onder nuwe voorraad boeke wat ingekom het. 2. Al die boeklyste is tweedehandse boeke wat nog in 'n goeie leesbare toestand is, tensy vermeld word dat dit beskadig is of 'n boek (nuut) is. 4. Hiermee wil ek... Continue Reading →
LEER PREDIKING: NGB artikel 24&25 – Ons heiligmaking in Christus volgens God se wet
LEERPREDIKING: NGB artikel 24&25 Ons heiligmaking, goeie werke & en die seremoniële wet in Christus vervul Lees: Matteus 5:13-20 & Filippense. 3:8-21 Teksverse: “ie dat ek dit al verkry het of al volmaak is nie, maar ek jaag daarna of ek dit ook kan gryp, omdat ek ook deur Christus Jesus gegryp is. Broeders, ek... Continue Reading →
An Informed Reformed Theonomic Response on the extremely uniformed article “A Critical evaluation of Theonomist eschatology” (PART 4: my own evaluation of the theonomic position)
PART 4: My own evaluation of the important contribution of theonomic postmillennialism by Slabbert Le Cornu[1] Previous articles: [PART 1: Introduction & The unscholarly uninformed method of CETE and the two crucial main questions in this debate that are also of big importance for the reformed community in SA] [PART 2: What does Theonomic Postmillennialism... Continue Reading →
TEEN DESMOND TUTU SE VALSE EVANGELIE – DIE WARE EVANGELIE VAN JESUS CHRISTUS!
TEEN DESMOND TUTU SE VALSE EVANGELIE - DIE WARE EVANGELIE VAN JESUS CHRISTUS! “Want wat sal dit ’n mens baat as hy die hele wêreld win en aan sy siel skade ly? Of wat sal ’n mens gee as losprys vir sy siel? Want elkeen wat hom vir My en my woorde skaam in hierdie... Continue Reading →