‘N KORT VERKLARING VAN DIE KINDERDOOP IN VRAE EN ANTWOORDE deur ds. Hendrik de Cock Inleiding Hendrik de Cock (1801-1842) het bekend gestaan as die "vader van die Afskeiding" in Nederland, die mees sentrale figuur in die Reformasie van die Kerk in die vervalle kerktye in Nederland in die Nederlandse Hervormde Kerk, wat gelei het... Continue Reading →
Borge en donasies benodig vir vertaalwerk: Die Christelike huisgesin, deur Herman Bavinck
VERTALING VAN "Het Christelijke Huisgezin", deur Herman Bavinck "Net soos die man onmiddelik as man geskape word, so word die vrou onmiddelik as vrou geformeer. Nie as mens alleen nie, maar ook as vrou het sy haar oorsprong in God. God is die Skepper van die mens en tegelykertyd ook die Insteller van geslag en geslags-onderskeid. Nie... Continue Reading →
IN CHRISTUS GEHEILIG: HOE MOET DIE GEREFORMEERDE DOOPSFORMULIER VIR KINDERS VERSTAAN WORD?
Datum: 29 Mei AD 2022 GK Bet-el, Pretoria Lesingtema: Hoe moet die "FORMULIER VIR DIE BEDIENING VAN DIE HEILIGE DOOP AAN KINDERS" (FBK) verstaan word?, deur S. Le Cornu “En die Skrif is vervul wat sê: En Abraham het God geglo, en dit is... Continue Reading →
LEER PREDIKING: NGB artikel 33 – Die sakramente (Joh. 1:32-34)
LEER PREDIKING: NGB artikel 33 - Die sakramente Lees: Joh. 1:29-34; 20:26-32 NGB artikel 33: Die sakramente Teksverse: ““En Johannes het getuig en gesê: Ek het die Gees soos ’n duif uit die hemel sien neerdaal, en Hy het op Hom gebly. En ek het Hom nie geken nie; maar Hy wat my gestuur het... Continue Reading →
Preek: Titus 1:1-4 (deel 2) Ons verlossing deur Christus is vanuit die ewigheid beloof deur die Vader
ONS VERLOSSING DEUR CHRISTUS IS VANUIT DIE EWIGHEID BELOOF DEUR DIE VADER (Deel 2) Lees: Titus 1:1-5 en 2 Tim. 2:19 Teksvers: "Paulus, ‘n dienskneg van God en ‘n apostel van Jesus Christus, volgens die geloof van die uitverkorenes van God en die kennis van die waarheid wat na die godsaligheid is, in die hoop van die ewige... Continue Reading →
Twee preke van Dirk Postma (1818-1890): DIE FONDAMENT EN SEEL EN STAAN VAS (2 Tim. 2:19) & DIE HEERLIKHEID VAN SION (Ps. 87)
DIE FONDAMENT EN SEEL STAAN VAS (2 Tim. 2:19) & DIE HEERLIKHEID VAN SION (Ps. 87) Twee preke van Dirk Postma (1918-1990)* Preek 1: PREKE FONDAMENT EN SEËL STAAN VAS Sing: Psalm 118: 1; 87: 2, 3; 138: 4; 119: 53. Skriflesing: 2 Timoteus 2. Teksvers: 2 Timoteus 2:19 – "Ewenwel, - die fondament van... Continue Reading →
PRO REGNO BOEKE: 6 Mei 2022 en 10% afslag op ou voorraad
PRO REGNO BOEKVERKOPE 6 Mei 2022 Pro Regno Boeke nuus 1. Sien hier onder nuwe voorraad boeke wat ingekom het. 2. Al die boeklyste is tweedehandse boeke wat nog in 'n goeie leesbare toestand is, tensy vermeld word dat dit beskadig is of 'n boek (nuut) is. 3. Ou voorraad boeke is op 20% uitverkoping.... Continue Reading →
TOTIUS OOR ‘BUITENGEWONE’ MAAR WERKLIKE SKEPPINGSDAE, NIE TYDPERKE NIE
TOTIUS OOR 'BUITENGEWONE' MAAR WERKLIKE LETTERLIKE SKEPPINGSDAE, NIE TYDPERKE OF DIE 'DUISENDE JARE' VAN 2 PETRUS 3:8 NIE Ons moet die Skriftuur en natuur albei reg 'lees'* "Die enigste veilige uitgangspunt is dat ons aanneem dat daar géén tweestryd kan bestaan tussen die feite wat God in sy Woord openbaar, en dié wat in die... Continue Reading →
Die Christelijke Gereformeerde Kerken (Nederland) bevestig opnuut hul besluit teen VIDA
Die CGK van Nederland se algemene sinode (19-22 April 2022), wat ekumeniese eenheidsbande met die GKSA het, het opnuut belangrike besluite geneem teen lidmate en gemeentes wat nie in lyn met die kerkverband se prinsipiële leerbesluite in lyn met Skrif en belydenis oor VIDA, optree nie en die kerkverband aanhou verdeel met hul praktiese afdwing... Continue Reading →
LEER PREDIKING: NGB artikel 32 – Die orde en tug van die kerk
LEER PREDIKING: NGB artikel 32 - Die orde en tug van die kerk Lees: Matteus 15:1-20 NGB artikel 32: Die orde en tug van die kerk Teksverse: “Geveinsdes, tereg het Jesaja oor julle geprofeteer toe hy gesê het: Hierdie volk nader My met hulle mond en eer My met die lippe, maar hulle hart is... Continue Reading →