LEER PREDIKING: NGB artikel 31 - Die ampsdraers van die kerk Lees: 1 Tim. 1:15; 3:1,15; 5:17-25 NGB artikel 31: Die ampsdraers van die kerk Teksverse: “LAAT die ouderlinge wat goed regeer, dubbele eer waardig geag word, veral die wat arbei in woord en leer. Want die Skrif sê: Jy mag ’n os wat graan... Continue Reading →
LEER PREDIKING: NGB artikel 30 – Die Christusregering deur regeerders van die kerk
LEER PREDIKING: NGB artikel 30 Die Christusregering deur regeerders van die kerk Lees: Efesiërs 1:21-23; 4:11-16 NGB artikel 30: Die regeerders van die kerk Teksverse: “En Hy het alle dinge onder sy voete onderwerp en Hom as Hoof bo alle dinge aan die gemeente gegee ... En Hy het gegee sommige as apostels, ander as profete,... Continue Reading →
BAVINCK OOR DIE CHRISTENDOM EN DIE PROBLEEM VAN OORLOG
BAVINCK OOR DIE CHRISTENDOM EN DIE PROBLEEM VAN OORLOG Inleiding In die lig van die inval van Rusland in die Oekraïne, hoe moet gelowiges, hoe moet die kerk van Christus dink oor die 'probleem van oorlog'? Herman Bavinck het in 1914, na die uitbreek van die Eerste Wêreldoorlog en daarna, die volgende twee artikels (asook... Continue Reading →
PRO REGNO BOEKE: 3 Maart 2022 – nuwe voorraad & 20% uitverkoping
PRO REGNO BOEKVERKOPE 2 Maart 2022 Pro Regno Boeke nuus 1. Sien hier onder nuwe voorraad boeke wat ingekom het. 2. Al die boeklyste is tweedehandse boeke wat nog in 'n goeie leesbare toestand is, tensy vermeld word dat dit beskadig is of 'n boek (nuut) is.3. Ou voorraad boeke is op 20% uitverkoping. 4.... Continue Reading →
TOTIUS: “OORLOG IS HEL… LAAT ONS DAN VREES VIR ONSSELF EN ALLEEN OP GOD VERTROU”
TOTIUS: OORLOG IS HEL... LAAT ONS DAN VREES VIR ONSSELF EN ALLEEN OP GOD VERTROU* "U moet tog daaraan dink dat oorlog sy oorsprong in die wêreld van Satan het. Die skriklike uitstorting van hartstog, van nyd en geweld wat ook die vorige oorlog gekenmerk het, kan in sy oorspronge nie anders verklaar word as... Continue Reading →
Die Kerk is geweeg, gemeet, en te lig gevind
DIE KERK IS GEWEEG, GEMEET EN TE LIG GEVIND [1] "Ten spyte van die oorvloed van Bybelse opdragte om 'nie te vrees nie!' die kerk het in die geheel nie 'n sterk gees van moed geopenbaar nie." deur Ds. Dr. Andrew WG Matthews “Sommige van die verstandiges sal struikel. Dit is om hulle te louter,... Continue Reading →
LEER PREDIKING: NGB artikel 28 en 29 – Verwerping van die valse kerke en plig om aan te sluit by die ware kerke
LEERPREDIKING: NGB artikel 28 en 29 Verwerping van die valse kerke en plig om aan te sluit by die ware kerke Lees: Hand. 2:37-47; 20:17-31 NGB artikel 28 en 29: Ware en valse kerke Teksverse: “Want ek het nie nagelaat om aan julle die hele raad van God te verkondig nie. Gee dan ag op julleself... Continue Reading →
DIE HUIS OP DIE ROTS (Matt. 16:18): GKSA HERDENKING 1859-2022
DIE HUIS OP DIE ROTS (Matt. 16:18) - GKSA HERDENKING 1859-2022 - “Hy sê vir hulle: Maar julle, wie sê julle is Ek? En Simon Petrus antwoord en sê: U is die Christus, die Seun van die lewende God. Toe antwoord Jesus en sê vir hom: Salig is jy, Simon Bar-Jona, want vlees en bloed... Continue Reading →
LEER PREDIKING: NGB artikel 27 – Die algemene Christelike kerk (deel 1 en 2)
LEERPREDIKING: NGB artikel 27 DIE ALGEMENE CHRISTELIKE KERK DEEL 1 Lees: Matteus 16:13-23 en Johannes 17:9, 13-21 NGB artikel 27: Die Algemene Christelike Kerk Teksverse: “En Ek sê ook vir jou: Jy is Petrus, en op hierdie rots sal Ek my gemeente bou, en die poorte van die doderyk sal dit nie oorweldig nie.” (MAtt. 16:18) Tema:... Continue Reading →
PRO REGNO BOEK VERKOPE: 1 FEBRUARIE 2022
PRO REGNO BOEKVERKOPE 1 FEBRUARIE 2022 Pro Regno Boeke nuus – 1 Februarie 2022 1. Sien hier onder nuwe voorraad boeke wat ingekom het. 2. Al die boeklyste is tweedehandse boeke wat nog in 'n goeie leesbare toestand is, tensy vermeld word dat dit beskadig is of 'n boek (nuut) is. 4. Hiermee wil ek... Continue Reading →