TIEN STELLINGS OOR DIE VREDERAAD EN GENADEVERBOND VAN GOD deur prof. dr. SJ van der Walt [Bron: Geloofsleer en Sedeleer, Pro Rege Pers, bl. 92-98. nota: ek plaas hierdie (en ander) artikels hier nie omdat ek noodwendig met al die detail saamstem nie, maar wel die basiese grondtrekke, soos met alle artikels, preke, boeke, bronne,... Continue Reading →
PRO REGNO BOEKE: Nuwe voorraad en Uitverkopingsboeke, 20 September 2021
PRO REGNO BOEKE Nuwe voorraad en Uitverkopingsboeke Pro Regno Boeke nuus – 20 September 2021 1. Sien hier onder nuwe voorraad boeke wat ingekom het (afdeling A). 2. Sien ook uitverkopingsboeke (afdeling B). 3. Al die boeklyste is tweedehandse boeke wat nog in 'n goeie leesbare toestand is, tensy vermeld word dat dit beskadig is... Continue Reading →
LEERPREDIKING: NGB artikel 21 – Die versoening deur Christus (Lev. 16:18-22)
LEERPREDIKING: NGB artikel 21 Die versoening deur Christus Lees: Ex. 25:10-22; Lev. 10:1-3; 16:1-22 en Hebr. 9 Teksverse: “Dan moet hy na die altaar uitgaan wat voor die aangesig van die Here is en daarvoor versoening doen: hy moet van die bloed van die bul en van die bloed van die bok neem en dit rondom... Continue Reading →
LEERPREDIKING: NGB artikel 20 – God se regverdigheid en barmhartigheid in Christus (Ps. 85:11,12)
LEERPREDIKING: NGB artikel 20 God se regverdigheid en barmhartigheid in Christus (Ps. 85:11,12) Lees: Psalm 85 Teksverse: “Goedertierenheid en trou ontmoet mekaar; geregtigheid en vrede kus mekaar. Trou spruit uit die aarde, en geregtigheid kyk uit die hemel neer.” (Ps. 85:11–12) Tema: God se regverdigheid en barmhartigheid in Christus (Preekopname: GK Carletonville, 2021-07-18, nota: let... Continue Reading →
DIE GROOT VRAAG IS NIE: TREF PESSIEKTES ONS NIE, MAAR OF JY WARE RUS HET IN GOD MIDDE SIEKTE EN GESONDHEID??
DIE GROOT VRAAG IS NIE: TREF PESSIEKTES ONS NIE, MAAR OF JY WARE RUS HET IN GOD MIDDE SIEKTE EN GESONDHEID? Midde die vervalle tye wat ons beleef, veral 'Jerusalem se mure' (die kerk onder al die volke, Ps. 87) wat vervalle en leeg is, midde die hantering van die covid-virus en sy gevolge, ook... Continue Reading →
DIE PERSOONLIKE EREDIENS VERVANG NIE PUBLIEKE EREDIENS NIE
DIE PERSOONLIKE EREDIENS VERVANG NIE PUBLIEKE/GESAMENTELIKE EREDIENSTE NIE deur Franciscus Gomarus “Van de vierde gebod geeft de schrijver een uitvoerige exegese. Daarbij komt de openbare en de persoonlijke eeredienst ter sprake. De eerste openbaart zich naar buiten en naar binnen. Naar buiten bestaat hij in gebedsgemeenschap met God (zie ook Psalm 92), in het waarnemen... Continue Reading →
PRO REGNO BOEKE: Nuwe voorraad en Uitverkopingsboeke, 25 Aug 2021
PRO REGNO BOEKE Nuwe voorraad en Afslagboeke Pro Regno Boeke nuus – 25 Augustus 2021 1. Sien hier onder nuwe voorraad boeke wat ingekom het (afdeling A). 2. Sien ook afslagboeke en hoe dit werk (afdeling B). 3. Al die boeklyste is tweedehandse boeke wat nog in 'n goeie leesbare toestand is, tensy vermeld word... Continue Reading →
RIDDERBOS OOR DIE BELANGRIKHEID VAN DIE PUBLIEKE EREDIENS
DIE BELANGRIKHEID VAN DIE PUBLIEKE EREDIENS Inleiding Vandat die covid-virus met die gepaardgaande covid-regulasies deel van ons wêreld geword het, het dit natuurlik ook deel van die kerklike lewe geword. Gelowiges verskil oor die saak, soms hewig, nie oor die werklikheid van siektes en pandemies nie, maar veral hoe gelowiges en kerke moet optree in... Continue Reading →
RJ RUSHDOONY VERKLARING VAN ROMEINE 13: VERWERPING VAN BEIDE STAATISME EN ANABAPTISME
RJ RUSHDOONY VERKLARING VAN ROMEINE 13: VERWERPING VAN BEIDE STAATISME EN ANABAPTISME "By virtue of being King of kings and Lord of lords, Christ's reign over man and government is universal and total. "He removeth kings, and setteth up kings" (Dan. 2:21) and "increaseth the nations, and destroyeth them" (Job 12:23) because the government is... Continue Reading →
PRO REGNO BOEKE: Boekelys & Boektafel – DV, 31 Julie 2021
PRO REGNO BOEKE: Boekelys & Boektafel - DV, 31 Julie 2021 KENNISGEWING: Ek is DV, komende Saterdag in Pretoria, by die "ROEPING EN STRYD" Konferensie, Diamantvallei, 31 Julie, 09h15 vir 10h00 (kontak vir HP Steyn vir meer inligting oor die bywoning van die konferensie: 082 466 2341), as u daar na die boeke wil kom... Continue Reading →