DIE STATEVERTALING KANTTEKENINGE IN AFRIKAANS

DIE STATEVERTALING KANTTEKENINGE IN AFRIKAANS Ek het al heelwat navrae ontvang oor die vordering van 'Die Statevertaling se kanttekeninge in Afrikaans' vertaalprojek. Ek plaas met erkenning die volgende artikel van die Gereformeerde Bijbelstichting wat die projek lei, vir u kennisname, en met erkennning aan die bron. U gebede vir en ondersteuning van die projek word... Continue Reading →

Leerprediking: Nederlandse Geloofsbelydenis artikels 7 – Die volkome God se vleesgeworde en gekrewe Woord is volkome ( 1 Petrus 1:13)

Leerprediking: Nederlandse Geloofsbelydenis artikel 7 Die vleesgeworde en geskrewe Woord is volkome (1 Petrus 1:13) Lees: 1 Petrus 1:1-13 Teks: “DAAROM, omgord die lendene van julle verstand, wees nugter en hoop volkome op die genade wat julle deel word by die openbaring van Jesus Christus.” (1 Petrus 1:13) Tema: NGB artikel 7: Die volkomenheid van... Continue Reading →

DIE TOEKOMS VAN DIE CHRISTENDOM IN DIE WESTE

DIE TOEKOMS VAN DIE CHRISTENDOM IN DIE WESTE Inleiding Sien hierdie goeie reeks van 9 artikels (6 artikels is al beskikbaar) oor die toekoms van die Christendom in die al meer afvallige Weste wat terugkeer na sy paganistiese verlede: THE FUTURE OF CHRISTIANITY IN THE WEST Die skrywer, Terry Johnson, skryf die artikels na aanleiding... Continue Reading →

Blog at WordPress.com.

Up ↑