TO BE CHURCH: UPHOLDER OF THE TRUTH by prof. David J. Engelsma (Ek plaas hierdie artikel, met erkenning aan die skrywer en die bron: RFPA.) Hier is 'n paar aanhalings uit die artikel, wat wys hoe belangrik en relevant dit ook vir ons kerke in Suid-Afrika is: "Whatever religious organization fails to uphold the truth is... Continue Reading →
Skrifoordenking: Christus regeer midde alle tye (Op. 4:3)
"DIE SIT VAN CHRISTUS IN DIE HEMEL" deur dr. SJ van der Walt "En Hy wat op die troon sit, het in sy voorkoms gelyk soos die steen jaspis en sardius" — Openb. 4:3. HK Vraag 50: Waarom word daar bygevoeg: en sit aan regterhand van God? Antwoord: Christus het na die hemel opgevaar sodat... Continue Reading →
DR. MARK KREITZER SPREKERSTOER: 9-19 JUNIE 2018
DR. MARK KREITZER SPREKERSTOER: 9-19 JUNIE 2018 Geagte broeders en susters, Ons nooi almal uit na ons geleenthede waar Prof Mark Kreitzer gaan optree in Junie. Een van hierdie geleenthede is waar hy 'n skyfievertoning gaan doen oor Korea en die Sendingopdrag van Matteus 28. Dit sal gepaard gaan met 'n Bring en Braai voor... Continue Reading →
“KLIPHARDE JA VIR ABORSIES (lees: moord) IN IERLAND”
"KLIPHARDE JA VIR ABORSIES (lees: moord) IN IERLAND" As iemand nog getwyfel het in die totale verdorwenheid en verlorenheid van die mensdom, getuig hierdie Beeld koerant opskrif en inhoud vandag, van die 'klipharde harte' van ons tye, die wettiging van aborsie-moord in nog 'n westerse land, Ierland. 'n Vrou wat gesterf het in Ierland in... Continue Reading →
‘n Paar opmerkings oor die sodomie debat en gesprekke
'n Paar opmerkings oor die sodomie debat en gesprekke Daar is heeltyd, maar veral die laaste tyd weer 'n stortvloed van artikels in die media wat die pro-sodomie agenda bevorder. Dit word letterlik en figuurlik in ons keelgatte afgedwing. Die doel is nie net dat hierdie agenda geakkomodeer moet word as nog 'n lewenstyl (eintlik... Continue Reading →
Preek: 1 Samuel 7:12 “Ebenhaésar – Tot hiertoe het die Here ons gehelp”
Preek: 1 Samuel 7:12 "Ebenhaésar - Tot hiertoe het die Here ons gehelp" Die hoeksteen van ons gemeente, Gereformeerde Kerk Carletonville, is gelê deur ons eerste predikant, ds. CMJ van Vuuren, op 7 Mei 1955. Die gemeente is gestig vandag, 16 Mei, presies 65 jaar gelede (16 Mei 1953). Mag ons Here Jesus ons genadig... Continue Reading →
Twee preke oor die sondes van antinomianisme en wettisisme vanuit Matt. 5:17-20
TWEE PREKE OOR DIE SONDES VAN ANTINOMIANISME EN WETTISISME VANUIT MATTEUS 5:17-20 deur ds. Cobus Rossouw (GK Daspoort) In aansluiting by die vorige skrywe oor antinomianisme, plaas ek ook die volgende twee preke wat die onderwerp aanraak: 1 Matteus 5:17, 18 "So Jesus het verseker nie gekom om die OT en die gebooie daarin af te skaf nie. Nee,... Continue Reading →
WAT IS ANTINOMIANISME, EN WAT IS DIE BYBELS-GEREFORMEERDE ANTWOORD DAAROP?
WAT IS ANTINOMIANISME, EN WAT IS DIE BYBELS-GEREFORMEERDE ANTWOORD DAAROP? Hierdie tema sluit aan by die vorige skrywe, Calvyn se verklaring aangaande Jesus en die Wet (Matt. 5:17-20). In onlangse gesprekke op Facebook, het ek 'n reeks van aanhalings geplaas wat die term antinomianisme verduidelik en weerlê. In die gelowige se siening van God se... Continue Reading →
Calvyn oor Jesus en die Wet volgens Matteus 5:17-20
CALVYN OOR JESUS EN DIE WET VAN GOD VOLGENS MATTEUS 5:17-20 (deel 1: vers 17) "Moenie dink dat Ek gekom het om die wet of die profete te ontbind nie. Ek het nie gekom om te ontbind nie, maar om te vervul. " - Matt. 5:17 1) Christus wys daarop dat sy leer in lyn... Continue Reading →
Die kerklike rewolusie tydsgees wat gelei het tot die politieke rewolusie tydsgees
DIE KERKLIKE REWOLUSIE TYDSGEES WAT GELEI HET TOT DIE POLITIEKE REWOLUSIE TYDSGEES Die groot sosio-politieke rewolusie wat in ons tye plaasvind, is die vrug en gevolge van die groot godsdienstige-kerklike rewolusie wat in die 2de helfte van die 20ste eeu in ons kerke plaasgevind het in SA. Die liberaal-humanistiese teologie (bv skrifkritiese teologie, feministiese teologie,... Continue Reading →