Einddinge: Die toekoms van Israel ?

EINDDINGE: DIE TOEKOMS VAN ISRAEL ? Met president Trump se aankondiging dat die VSA Jerusalem (nou amptelik, nadat dit 20 jaar gelede reeds besluit is deur die VSA se senaat) as die hoofstad van Israel erken, het dit die belangstelling vir die plek en rol van Israel in die Here se Koninkryk weer sterk laat... Continue Reading →

Boeke oor die regverdigingsleer

BOEKE OOR DIE REGVERDIGINGSLEER Inleiding Calvyn, soos Luther, beskou die regverdigingsleer as die spilpunt waarom die ware godsdiens draai: “Dit is dus ’n vraagstuk waarna ons nou dieper ondersoek moet instel en ons moet dit so deurvors dat ons in gedagte hou dat dit die belangrikste spil is om ons godsdiens staande te hou en... Continue Reading →

REFORMASIE 500: 3 – 5 November 2017

UITNODIGING DEUR FRANCOIS VAN DEVENTER Geagte broeders en susters, Ek wil u uitnooi om komende naweek se Reformasiefeesvierings by te woon 25km oos van Pretoria. Dit gaan u niks kos nie. BRING NET U EIE STOEL en iets om te eet of geld saam vir kos. Dit gaan die vorm aanneem van 'n Orkes en kooruitvoering,... Continue Reading →

Blog at WordPress.com.

Up ↑