Die Baptistiese verwerping van kinders as lidmate van die kerk: 'n Paar opmerkings op John Piper se artikel oor besnydenis en doop Dr. John Piper se artikel oor besnydenis en doop kan hier gelees word: “How do circumcision and baptism correspond?” Hierdie artikel van Piper wys duidelik en mooi – na my mening – een van die... Continue Reading →
Waarom ek nie meer John MacArthur se bediening kan aanbeveel nie
Waarom ek nie meer John MacArthur se bediening kan aanbeveel nie "Father, we thank You for Your Word again. We don’t try to pick a fight with people for the sake of antagonism, but of necessity we need to speak the truth and make the truth clear, unmistakable as it’s revealed in Your Word. This devilish conduct of infant... Continue Reading →
Die Pêrel van Christelike Troos (1): Inleiding en oorsig
Die Pêrel van Christelike Troos (1) Inleiding en oorsig "Christus gee aan Sy eie, wat Moses eis van sy eie." - Petrus Dathenus Ek het onlangs die volgende ou boekie in my boekrak herontdek: Parel van Christelijke Troost (gesprek over onderscheid tussen Wet en Evangelie) deur Petrus Dathenus Inleiding Die wesentlike doel van die boek... Continue Reading →
Postmodernistiese godsdienstige kerkman en kerkverband
Postmodernistiese godsdienstige kerkman en kerkverband Mens weet nie wat die ergste of mees tragiese is nie, die godsdienstige 'kerkman' in die artikel (sien hier onder), wat sê "daar is geen God nie", of die 'kerk en kerkverband' wat meen dat as iemand, a) ateisme, en b) dat Christus nie God is nie, glo én bely... Continue Reading →
Kerkwees beteken om die waarheid te handhaaf
TO BE CHURCH: UPHOLDER OF THE TRUTH by prof. David J. Engelsma (Ek plaas hierdie artikel, met erkenning aan die skrywer en die bron: RFPA.) Hier is 'n paar aanhalings uit die artikel, wat wys hoe belangrik en relevant dit ook vir ons kerke in Suid-Afrika is: "Whatever religious organization fails to uphold the truth is... Continue Reading →
Skrifoordenking: Christus regeer midde alle tye (Op. 4:3)
"DIE SIT VAN CHRISTUS IN DIE HEMEL" deur dr. SJ van der Walt "En Hy wat op die troon sit, het in sy voorkoms gelyk soos die steen jaspis en sardius" — Openb. 4:3. HK Vraag 50: Waarom word daar bygevoeg: en sit aan regterhand van God? Antwoord: Christus het na die hemel opgevaar sodat... Continue Reading →
DR. MARK KREITZER SPREKERSTOER: 9-19 JUNIE 2018
DR. MARK KREITZER SPREKERSTOER: 9-19 JUNIE 2018 Geagte broeders en susters, Ons nooi almal uit na ons geleenthede waar Prof Mark Kreitzer gaan optree in Junie. Een van hierdie geleenthede is waar hy 'n skyfievertoning gaan doen oor Korea en die Sendingopdrag van Matteus 28. Dit sal gepaard gaan met 'n Bring en Braai voor... Continue Reading →
“KLIPHARDE JA VIR ABORSIES (lees: moord) IN IERLAND”
"KLIPHARDE JA VIR ABORSIES (lees: moord) IN IERLAND" As iemand nog getwyfel het in die totale verdorwenheid en verlorenheid van die mensdom, getuig hierdie Beeld koerant opskrif en inhoud vandag, van die 'klipharde harte' van ons tye, die wettiging van aborsie-moord in nog 'n westerse land, Ierland. 'n Vrou wat gesterf het in Ierland in... Continue Reading →
‘n Paar opmerkings oor die sodomie debat en gesprekke
'n Paar opmerkings oor die sodomie debat en gesprekke Daar is heeltyd, maar veral die laaste tyd weer 'n stortvloed van artikels in die media wat die pro-sodomie agenda bevorder. Dit word letterlik en figuurlik in ons keelgatte afgedwing. Die doel is nie net dat hierdie agenda geakkomodeer moet word as nog 'n lewenstyl (eintlik... Continue Reading →
Preek: 1 Samuel 7:12 “Ebenhaésar – Tot hiertoe het die Here ons gehelp”
Preek: 1 Samuel 7:12 "Ebenhaésar - Tot hiertoe het die Here ons gehelp" Die hoeksteen van ons gemeente, Gereformeerde Kerk Carletonville, is gelê deur ons eerste predikant, ds. CMJ van Vuuren, op 7 Mei 1955. Die gemeente is gestig vandag, 16 Mei, presies 65 jaar gelede (16 Mei 1953). Mag ons Here Jesus ons genadig... Continue Reading →