Islam Evangelisasie (14)

Ek plaas met erkenning aan die bron (RFPA) ‘n reeks wat gaan oor die verkondiging van die Evangelie van ons Here Jesus Christus aan ons Moslem bure. Hopelik kan dit ons toerus om die Groot Opdrag na te kom daar waar die Here ons elkeen geplaas het (Matt.28:16-20): ISLAM (14)  by Rev. Martyn McGeown So far in... Continue Reading →

Die waarheid maak vry (Joh.8:32,36)

"Foutiewe teorieë oor die waarheid veranker die waarheid nie in God nie, maar in die mens of die wêreld.  Die gevolg hiervan is dat die waarheid betwyfel of verwerp word, of dat dit as iets subjektief opgevat word, of dat daardeur die verstand (of rede) van die mens tot afgod vervals word.  Foutiewe vryheidsteorieë veranker... Continue Reading →

Angus Buchan: toe en nou ?

ANGUS BUCHAN: TOE EN NOU ? Toe Angus Buchan 'n klompie jare terug op die toneel verskyn het deur sy film, Faith like Potatoes, het hy heelwat dinge gesê waarmee ek meen enige gereformeerde gelowige kon saamstem. In April 2011 was daar eenkeer 'n radio onderhoud met hom, waar hy sterk getuienis gelewer het. Op... Continue Reading →

Gereformeerd en Charismaties ?

GEREFORMEERD EN CHARISMATIES ? Ek plaas graag met erkenning aan die bron die ondergenoemde artikel van dr. Michael Horton, aangaande die (vreemde) verskynsel van mense wat 'gereformeerd én charismaties' probeer wees in calvinistiese kringe. REFORMED AND CHARISMATIC ? by dr. Michael S. Horton Thanks for the healthy debate and interaction on the previous post. Obviously, those... Continue Reading →

Blog at WordPress.com.

Up ↑