Bron: Wellhausen se Dokumentêre Hipotese (Wikipedia) Wellhausen: Aftakeling van Bybelse waarhede Julius Wellhausen (1844-1918) deur dr. Willem van Heerden (willem@diemoot.net Kontaknommers: 0123334020/0828243190. Sien ook vir meer inligting: http://tydlyn.blogspot.com) Samevatting Wellhausen sê dat: Die Bybel nie God se openbaring is nie, maar mense se gedagtes oor God, waaruit volg dat: Dele van die Bybel afgemaak word as... Continue Reading →
Hoe om jou gemeente te beskerm in een eenvoudige stap (en ‘n boek oor Luther)
HOE OM JOU GEMEENTE TE BESKERM IN EEN EENVOUDIGE STAP deur Tim Challies [Met dank aan Jaco de Beer wat dit vertaal het. Die oorspronklike skrywe is hier beskikbaar en word hier geplaas met die toestemming van die skrywer.] 'n Paar dae gelede het ek probeer aantoon hoe 'n gemeente hulself vernietig. Daar is 'n hartseer... Continue Reading →
Vernietig ‘n kerk in vier eenvoudige stappe
VERNIETIG 'N KERK IN VIER EENVOUDIGE STAPPE deur Tim Challies [Met dank aan Jaco de Beer wat dit vertaal het. Die oorspronklike skrywe is hier beskikbaar en word hier geplaas met die toestemming van die skrywer.] Vernietig 'n kerk in 4 eenvoudige stappe. ‘n Kort tyd gelede het ek gehoor van 'n kerkgebou in ons buurt... Continue Reading →
Waar is jy Adam … op Moedersdag ?
WAAR IS JY ADAM ? Hierdie komiese prent is baie snaaks en tog pynlik treffend van die wesentlike probleem van Adam (ons as mans): ons wil nie verantwoordelikheid omhels waartoe ons geroep word in Christus nie. Wil nie die diensbare leiding neem in gesin en veral gemeente nie. So het dit begin met die sondeval in... Continue Reading →
Vyf redes waarom daar geen toekoms is vir ‘n Christelike party of staat in die nuwe SA bedeling nie
Sien: http://www.sgp.nl/ Nou ja, mens hoef nie 'n doktorsgraad in wiskunde te hê om te weet wie die verkiesing gaan wen nie. Met 'n een-man (of is dit nou een mens?)- een-stem bedeling is dit vanselfsprekend wie gaan wen, die afgelope 2 dekades se verkiesings, en so gaan dit bly vir nog 'n paar... Continue Reading →
Die Christelike geloof vs die Demokratiese geloof
Die Christelike geloof vs Demokrasie [Nota: ek plaas weer hierdie artikel op my blog, wat ek in 2010 reeds hier geplaas het. Dit is aktueel vir ons tye en omrede die sondige aard van die hedendaagse demokrasie, as ek uit my artikel kan aanhaal: "Die wesentlike probleem met hedendaagse demokrasie is juis dit: die mens word self die wetgewer,... Continue Reading →
Op Wie vertrou ons ? Die eerste gebod en die komende verkiesing
In die besonder opgedra aan my broers in die geloof, Neels Malan en Gert Kruger: In die Heidelbergse Kategismus bely ons volgens die Skrif as volg (beklemtonings bygevoeg): 94. Vr. Wat gebied God in die eerste gebod? Antw. Ek moet, ter wille van my sieleheil, - alle afgodery, towery, waarsêery, bygeloof, aanroeping van die heiliges... Continue Reading →
Preek: Neh.8:1-12 – Die blydskap in die Here is ons beskutting
Lees Gen 4:1-8; Neh. 8:1-12; Fil. 4:1-9 Teks Neh. 8:10(b) Wees dan nie bedroef nie, want die blydskap in die HERE ... dit is julle beskutting. Tema: Blydskap as beskutting Prediker: Ds. Gustav Opperman (GK Matlabas) Psalms: 100:1,2, 100:3,4; 66:7,8; 31:5,15,16; 31:17,18,19 Geliefdes van die HERE, Die Gees van God het ons vandag weer... Continue Reading →
Hoe lank moet ‘n preek wees ?
HOE LANK MOET ’N PREEK WEES ? deur ouderling Coen de Beer van die GK Daspoort Inhoud: Wat leer die Woord ons oor die lengte van 'n erediens? Wat leer die Woord ons oor die Sabbat? Mag die lengte van die erediens konformeer na mense se voorkeure? Is die besware oor die lengte van die erediens... Continue Reading →
Skrifoordenking: Joh.14:1 Ons Nood … Ons Anker
Ons Nood Lees: Openb. 13:1-10 "Laat julle hart nie ontsteld word nie; glo..." (Joh. 14:1) Waarom sou die dissipels ontsteld wees? Dink aan wat verby is. 'n Verraaier in hulle kring... Jesus self sê dat Hy weggaan... Simon Petrus sou Hom driemaal verloën voordat die haan kraai... 'n Mens sien die skrik en ontsteltenis... Continue Reading →