Lees: Romeine 14:1-9 Fokusgedeelte: v.5-9 Prediker: ds. Cobus Rossouw (GK Daspoort) Inleiding Geliefdes, wanneer vers 5 sê: “Laat elkeen in sy eie gemoed ten volle oortuig wees” dan is dit die derde opdrag in vers 1-12. Die eerste twee kry ons in vers 3: “Hy wat eet, moet hom wat nie eet (nie), nie verag nie... Continue Reading →
Skrifoordenking: Geen toevlug buite Christus (Joh.6:68)
Lees: Job 28:20-28 "Toe sê Jesus vir die twaalf: Wil julle nie ook weggaan nie? En Simon Petrus antwoord Hom: Here, na wie toe sal ons gaan? U het die woorde van die ewige lewe." - Joh.6:68 Dit is goed dat die Evangelie ons nie alleen voor Jesus se vraag stel nie, maar ook voor... Continue Reading →
Preek: Ware verootmoediging – Jer.7:1-15
Lees Jeremia 7:1-15 Prediker: Ds Gustav Oppperman (GK Matlabas) Teks 7:3 So sê die HERE van die leërskare, die God van Israel: Maak julle weë en julle handelinge goed, dat Ek julle kan laat woon in hierdie plek. Tema: Verootmoediging voor verootmoediging Sing Pss 97:1,6,7; 51:1,4; 86:3,6; 51:5,8 Geliefdes, Van die Afrikaanse kerke het vir... Continue Reading →
Onenigheid en spanning oor VIDA in die CRCNA
Sal twee met mekaar wandel tensy hulle eers afgespreek het? - Amos 3:3 "It is sin on the part of the CRC synod to promote unity apart from the theological conviction that only men may be ordained as office bearers. It is also sin to stay in the CRC on the part of those who... Continue Reading →
Preke uit 1 Korinthiërs: “maar God het laat groei” (1 Kor.3 en die Omkeerstrategie)
Lees: 1 Korinthiërs 3 Tema: Pasop hoe jy bou ! "Ek het geplant, Apollos het natgemaak, maar God het laat groei. So is dan hy wat plant of hy wat natmaak, niks nie, maar God wat laat groei." (v.6,7) Hoofpunte: 1. Hoe ons nie moet bou nie, v.1-8 (in die vlees) 2. Hoe ons wel... Continue Reading →
31 Oktober 1517 – 2013
Dit is vandag 496 gelede dat Maarten Luther sy 95 stellings aan die kerkdeur van Wittenberg in Duitsland vasgespyker het, teen die dwalinge en misbruike in die Rooms Katolieke Kerk. Die gebeure wat sou volg het gelei tot wat vandag genoem word, die Protestantse Kerkhervorming van die 16de eeu. Ek plaas hier 'n preek oor... Continue Reading →
Preek 2: Rom.14:1-5 Eenheid van die kerk en hantering van verskille
Lees: Romeine 14 Prediker: ds. Cobus Rossouw (GK Daspoort) Inleiding Geliefdes, in Rom 14:1-5 en ook in die res van Rom 14-15 is Paulus besig met ‘n baie belangrike saak. Bewys[1] Want Paulus skryf hier oor die eenheid van die kerk. Hy skryf oor die eenheid van gelowiges in Christus. En dis nodig dat hy daaroor... Continue Reading →
Van die VIDA agenda na Gay agenda na die geen Satan agenda in die susterskerke
Dit is baie belangrik dat GKSA lidmate deeglik kennis neem van teologiese ontwikkelinge wat in die NGK plaasvind. Die GKSA het met sy sinode in 2012 'n werksdokument op die tafel gehad met die doel dat daar groter ekumeniese eenheid en samewerking kom tussen hierdie twee kerkverbande (die dokument is afgekeur .... maar verwys na... Continue Reading →
Preke uit 1 Korinthiërs: 1 Kor.1:17-31 Die wysheid van God teenoor die wysheid van die wêreld
Lees: 1 Korinthiërs 1:17-31 Tema: Die wysheid van God teenoor die wysheid van die wêreld (preek tydens die doop-geleentheid van my dogter, Christien Lidia Le Cornu, 19 Augustus AD 2012, te GK Carletonville) Die teks van die preek: Geliefdes in ons Here Jesus Christus, Is dit wys, is dit ‘n wyse besluit om vandag nog ons en... Continue Reading →
Preek 1: Inleiding op Romeine 14 en 15 – oor die eenheid van die kerk en verskille
INLEIDING OP ROMEINE 14 EN 15 deur ds. Cobus Rossouw (GK Daspoort) Fokus: Rom 14:1 en 15:7 September 2013 Inleiding Geliefdes wanneer ons Rom 14:1-15:7 lees sien ons sommer dadelik dat alles nie glad verloop het in die kerk in Rome nie. Bewys In Rom 14:1 hoor ons van die wat “wat swak is in die geloof” .... Continue Reading →