Preek 3: Rom.14:5-9 Eenheid van die kerk en hantering van verskille

open_bible

Lees: Romeine 14:1-9

Fokusgedeelte: v.5-9

Prediker: ds. Cobus Rossouw (GK Daspoort)

Inleiding

Geliefdes, wanneer vers 5 sê:

Laat elkeen in sy eie gemoed ten volle oortuig wees”

 dan is dit die derde opdrag in vers 1-12.

Die eerste twee kry ons in vers 3

Hy wat eet, moet hom wat nie eet (nie),

nie verag nie (dis’ie eerste opdrag);

en (die tweede een is:) hy wat nie eet (nie),

moet hom wat (alles) eet, nie oordeel nie …”

En wanneer vers 5 nou praat van

elkeen moet in sy eie gemoed ten volle oortuig wees” 

is ons by die derde opdrag.

En nes die eerste twee is hierdie opdrag net so belangrik vir die hele saak van eenheid tussen gelowige in Christus en die hantering van ons verskille.

Dit waaroor dit mos gaan in Rom 14-15.

En daarom gaan ons tema by die verklaring van vers 5-9 wees:

Paulus se derde opdrag vir die hantering van verskille.

 

Lees volledige preek hier verder: Rom 14,5-9.pdf ds Cobus Rossouw 

Leave a comment

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

Blog at WordPress.com.

Up ↑