Lees: 1 Korinthiërs 3
Tema: Pasop hoe jy bou !
“Ek het geplant, Apollos het natgemaak, maar God het laat groei. So is dan hy wat plant of hy wat natmaak, niks nie, maar God wat laat groei.” (v.6,7)
Hoofpunte:
1. Hoe ons nie moet bou nie, v.1-8 (in die vlees)
2. Hoe ons wel moet bou, v.9-23 (op Christus, deur sy Gees en Woord)
Leave a Reply