Neem en lees: 10 April 2013

1. Die hemel en die hel Al meer teoloë bevraagteken die werklikheid van die hemel en die hel. Met die toestemming van die Die Kerkblad, plaas ek sommige van hul artikels oor die onderwerp wat in hul 15 Mei 1996 uitgawe verskyn het, met dank: Die hemel - en ons ?!, prof. JC Coetzee Die... Continue Reading →

Begrafnispreek: Tannie Anna Malan (1922 – 2013)

   Ons het Saterdag oggend hier in Carletonville tannie Anna Malan begrawe. Sy was 'n kosbare gelowige mens gewees vir familie, vriende en lidmate. Ons as gesin het tannie Anna die afgelope 6 jaar goed leer ken. Dit was vir ons geseënde jare saam met haar.  Ons dank die Here vir die getuienis was ook deur haar na ons almal uitgegaan... Continue Reading →

Huwelik, egskeiding en hertrou

Want Ek haat egskeiding, sê die HERE, die God van Israel – Mal.2:16   Laat die huwelik in alle opsigte eerbaar wees en die bed onbesmet; want God sal hoereerders en egbrekers oordeel. - Hebr.13:4 Na aanleiding van die preekreeks die afgelope drie weke by die GK Bet-el, onder die tema: Kuisheid binne en buite... Continue Reading →

Preek: Daar waar God se Gees is, daar moet dinge verander

Efesiërs 5 (Navolgers van God)                                                          GK Matlabas 2013 03 24 Lees: Ef 4:17 – 5:21 Teks: Ef 5:1 Wees dan navolgers van God soos geliefde kinders Tema: God se reisreëls Sing: Pss 84:1,3; 84:4,6; 25:2,3; 25:4,6; 89:1,6 Prediker: Ds. Gustav Opperman Broeders en Susters van ons Here Jesus Christus, Geen huisgesin kan funksioneer sonder 'n... Continue Reading →

Blog at WordPress.com.

Up ↑