DR JOHN BYL SPREKERSTOER Pretoria - program 5 tot 7 Maart 2017 “Wetenskaplikes kies hul teorieë gebaseer op hul onderliggende voorveronderstellings. Die Bybel is die Woord van God, is een van die onderliggende voorveronderstellings van Christene.” – dr. John Byl Sondag, 5 Maart: GK Wonderboompoort Tema: "Weerspreek wetenskaplike feite die Bybel?" Tyd: 19h00-20h00 Prof John... Continue Reading →
Islam Evangelisasie (12)
Ek plaas met erkenning aan die bron (RFPA) ‘n reeks wat gaan oor die verkondiging van die Evangelie van ons Here Jesus Christus aan ons Moslem bure. Hopelik kan dit ons toerus om die Groot Opdrag na te kom daar waar die Here ons elkeen geplaas het (Matt.28:16-20): ISLAM (12) by Rev. Martyn McGeown We interrupt the... Continue Reading →
‘n Sabbat vir die land – Totius
'N SABBAT VIR DIE LAND deur Totius "Om boer te wees is 'n hoë, goddelike roeping. Ter wille van die Here moet ons die aarde liefhê en dit liefderyk versorg. 'n Boer wat sy perd liefhet, sal dit nie ooreis nie." [Nota: In tye van reën én droogte in Suid-Afrika, plaas ek graag hierdie artikel van Totius... Continue Reading →
Pro Regno is 7 jaar oud ! Januarie 2017
Geagte Pro Regno lesers, Die Pro Regno blog is hierdie maand 7 jaar oud (ons het begin in Januarie 2010), waarvoor ons baie dankbaar is vir die Here se seëning in hierdie tyd. Met hierdie skrywe wil ek opnuut - soos ek eenmalig jaarliks doen - vra vir enige vrywillige donasies vir die onderhouding van... Continue Reading →
Reformasie 500 Simposium (31 Januarie 2017): Grondteks en Bybelverklaring
SIMPOSIUM - 31 JANUARIE 2017 REFORMASIE 500 GRONDTEKS EN BYBELVERKLARING (Nota: vir enige verdere inligting en navrae oor die simposium, kontak die APA. Dankie.) Vrae – daar is maar ‘n menigte! Nie net tussen geleerde vakkundiges word daar tydens die 500-jarige viering van die Reformasie in diepte oor die Bybel gepraat nie. Gemeentelede wil ook vandag... Continue Reading →
Deur gesondheid én siekte: in Christus getroud tot eer van God, tot die dood ons skei
- DEUR GESONDHEID éN SIEKTE - IN CHRISTUS GETROUD TOT EER VAN GOD TOT DIE DOOD ONS SKEI Lees die aangrypende verhaal van die huwelik van Scott en Johanna Watkins, wat mekaar nie mag aanraak in die huwelik nie, en sien dan daarna my opmerkings oor ons huwelike: I am allergic to my husband but God... Continue Reading →
Dr. John Byl sprekerstoer: 5 – 12 Maart 2017
DR. JOHN BYL SPREKERSTOER 2017 "Scientists choose their theories based on their prior background assumptions. For Christians, one of those assumptions is that the Bible is the Word of God." - dr. John Byl Dr. Byl gaan in Maart, DV, 'n paar lesings aanbied in Pretoria en Potchefstroom, oor die belangrike onderwerp van geloof en... Continue Reading →
Uit die Kerkgeskiedenis: Te perd na kerk om op miershope te sit ?
UIT DIE KERKGESKIEDENIS TE PERD NA KERK OM OP MIERSHOPE TE GAAN SIT? In aansluiting by my vorige skrywe oor die vermaning om die Here se Dag te onderhou, sien hierdie uitreksel uit die Afrikanerjoernaal (12 Januarie) oor die Afrikaners se geskiedenis in Suid-Afrika, daar in die beginjare: " 'n Franse predikant, Pierre Simond, het... Continue Reading →
“Hierdie kind van U” Die gereformeerde doopsformulier (Totius en dr. B Wielenga)
HIERDIE KIND VAN U deur dr. JD Du Toit (Totius) "Maar daar kan 'n tweede rede gevind word vir die weglating van die woordjie "U". Dít: daar is nie meer met die genadeverbond gereken nie. Hulle kon hulle nie meer voorstel dat 'n kind wat nog nie bewus kan glo nie, ook 'n kind van... Continue Reading →
Skrifoordenking: Jes.58:13,14 & Hebr. 10:25,26 – Vermaning om die Dag van die Here te onderhou (Dr. Willie Marais en Totius)
VERMANING OM DIE DAG VAN DIE HERE TE ONDERHOU "23 Laat ons die belydenis van die hoop onwankelbaar vashou, want Hy wat dit beloof het, is getrou; 24 en laat ons op mekaar ag gee om tot liefde en goeie werke aan te spoor; 25 en laat ons ons onderlinge byeenkoms nie versuim soos sommige die gewoonte het... Continue Reading →