DR JOHN BYL SPREKERSTOER
Pretoria – program
5 tot 7 Maart 2017
“Wetenskaplikes kies hul teorieë gebaseer op hul onderliggende voorveronderstellings. Die Bybel is die Woord van God, is een van die onderliggende voorveronderstellings van Christene.” – dr. John Byl
Sondag, 5 Maart: GK Wonderboompoort
Tema: “Weerspreek wetenskaplike feite die Bybel?”
Tyd: 19h00-20h00
Prof John Byl besoek GK Wonderboompoort en sal tussen 19:00-20:00 ‘n toespraak lewer oor “Weerspreek wetenskaplike feite die Bybel”.
Dr John Byl is in Den Haag in Nederland gebore in 1949 en het as jongeling
na Kanada geëmigreer. Hy het sy BSc in Wiskunde aan die Universiteit van
British Colombia in 1969 verwerf en sy PhD in Sterrekunde in 1973. Hy is
tans ‘n afgetrede professor van Trinity Western Universiteit waar hy in
1978 begin het en die hoof van Wiskundige Wetenskappe geword het in 1980 en sy volle professorraatskap in 1985. Hy het verskeie studies oor
Sterrekunde, Fisika en Wiskunde gepubliseer.
Onlangs het sy fokus verskuif na die Filosofiese en Teologiese aspekte rakende Wiskunde, Fisika en Kosmologie en gelei tot die publikasie van die boeke: God and Cosmos: A Christian View of Time, Space and the Universe; The Devine Challenge: On Matter, Mind, Math and Meaning; How should Christian Approach Origins?
Hy is gelukkig getroud en die vader van ses kinders en 8 kleinkinders. Hy is
‘n aktiewe lidmaat van die Kanadese Gereformeerde Kerke en dien as ‘n
ouderling.
Verdere navrae: francoisvandeventer@gmail.com
Dinsdag, 7 Maart 2017: Aros-kampus
Plek: Aros-kampus, Dickensonlaan 1180, Waverley, Pretoria.
Program vir die dag:
8:45-9:00 Opening
9:00-9:10 Inleiding
9:10-10:00 Lesing 1: Has science killed God? Christianity versus Naturalism
I shall examine various claims about science disproving Christianity, discussing the nature of science, data versus theory, and the role of worldviews. Then I will compare the worldviews of Christianity and naturalism, examining their presuppositions, and implications.
10:00-10:20 Vrae en antwoorde
10:20-10:45 Tee & koffie
10:45-12:00 Lesing 2: The Reformed Worldview and origins
I shall discuss a Reformed worldview (with reference to the Reformed standards), and its implications regarding origins. This will involve examining “God’s two books”, general revelation, common grace, and the anti-thesis. I shall discuss also various forms of theistic evolution, and their theological implications.
12:00-12:30 Vrae en antwoorde
12:30-13:30 Middagete
13:30-14:30 Lesing 3: Teaching Math from a Christian Perspective
What does Christianity have to say about Math? I shall argue that worldview plays a major role also in math. Is math invented or discovered? Math and the scientific revolution. Relating matter, mind, and math. Christianity provides a better basis for math than naturalism. Applications to teaching math.
14:30-15:00 Vrae en antwoorde
15:00-15:10 Afsluiting
Verderde navrae: info@aros.ac.za
Hier is die advertensie van Aros: Spreker – dr John Byl
Kennisgewing: dr. Byl is nog beskikbaar vir een lesing in Pretoria, Maandag die 6de Maart, as iemand hom wil gebruik vir daardie dag. Kontak my daarvoor: proregno@gmail.com
Potchefstroom program: 8-10 Maart
Dr. Byl sal ook as spreker optree in Potchefstroom, sodra die program daar gefinaliseer is sal dit deurgegee word.
Sien hier vir meer inligting oor dr. Byl, sy boeke en artikels, en sy sprekerstoer in SA: Dr Byl sprekerstoer 2017
Naand Slabbert,
Ek wag net vir ‘n antwoord van John af oor die program wat ek voorgestel het. Sal laat weet sodra hy laat weet het.
Groetnis
Johan
2017-01-30 17:07 GMT+02:00 Pro Regno :
> proregno posted: “DR JOHN BYL SPREKERSTOER Pretoria – program 5 tot 7 > Maart 2017 “Wetenskaplikes kies hul teorieë gebaseer op hul onderliggende > voorveronderstellings. Die Bybel is die Woord van God, is een van die > onderliggende voorveronderstellings van Christene.” – dr” >