Nota: ek plaas die verklaring wat deur lidmate van die NGK in die Kaap vrygestel is, ook hier op my blog omdat die waarhede wat daarin bely word elke gelowige, ook elke gereformeerde gelowige raak, ongeag aan watter kerkverband jy behoort. Die dwalinge en gevare wat aangespreek word in die verklaring leef in 'n mindere en meerdere... Continue Reading →
Opebrief 2 aan die GKSA – dr. Jac H Howell (Heidelberg, Gauteng)
[Deel 1: Ope brief aan die GKSA] Ope Brief 1 in Perspektief In die lig daarvan dat baie lidmate van die GKSA vrae het rondom die motivering tot die eerste Ope Brief wat aan die GKSA gerig is en die klaarblyklike verwarring rondom die situasie waarbinne die kerke van die GKSA hulle bevind, die volgende:... Continue Reading →
Die BSAV proefvertaling: 1 Timoteus
Die BSAV (Bybelgenootskap in SA - vertaling), is my afkorting wat ek gebruik vir die Bybelgenootskap se nuwe vertalingsprojek, in die verlede genoem die 2016 vertaling, en, deur die GKSA so 'n lang naam gegee dat ek dit al heeltemal vergeet het. Hier is al die inligting beskikbaar oor die komende BSA vertaling: http://www.nuwekerkbybel.co.za/ (al... Continue Reading →
Die Messiaanse karakter van die Psalms: Skrifuitlegging beginsels van Calvyn (deel 2)
Die Messiaanse karakter van die Psalms: Skrifuitlegging beginsels van Calvyn prof. HG Kruger – kruger@ukzn.ac.za [PDF formaat: Skrifuitlegging beginsels van Calvyn] Opsomming Hierdie aflewering is die tweede in ‘n reeks van drie waarin die teenoorgestelde standpunte van die Reformatoriese skrifuitlegging[1] en die histories-kritiese metode van interpretasie gestel en evalueer word (deel 1 kan hier gelees... Continue Reading →
Skrifverklaring: 1 Tim.2:11,12 en 1 Kor.11:5 – weerspreek dit mekaar ?
Skrifverklaring: 1 Tim.2:11,12 en 1 Kor.11:5 - weerspreek dit mekaar ? deur ds. Cobus Rossouw (GK Daspoort) In 1Tim 2:8 is Paulus besig om Christus se orde vir sy kerk ‘op elke plek’ verder te reël. Dit nadat hy in vers 1-6 gefokus het op die kerk se gebede. Ja, die kerk van Christus moet altyd... Continue Reading →
Gesinfoto’s: 12 Maart 2012 – Muggie en ander foto’s
Petrol raak bietjie duur, toe ry ons maar met die ossewa ! Voortrekkermonument besoek: Desember 2011 Hilke speel Mozart se 45ste simfonie ... My eie pienk bulletjie ! Muggie, ons huishondjie is verlede Maandag doodgery, hier onder skryf my tweede oudste dogter, Hannelie (11), oor die verwerking van die gebeure: Muggie is gebore op 28 April... Continue Reading →
Die Heidelbergse Kategismus as ‘enigste troos’ vir die homoseksuele (en alle ander) sondaars
DIE HEIDELBERGSE KATEGISMUS Sondag 1 Vraag 1: Wat is jou enigste troos in lewe en in sterwe? Antwoord: Dat ek met liggaam en siel in lewe en in sterwe (a) nie aan myself (b) nie, maar aan my getroue Verlosser, Jesus Christus behoort (c). Hy het met sy kosbare bloed vir al my sondes ten... Continue Reading →
Kelkiewyn Jg.5 nr.1 – Christus se Kerk is positief
Kan hier afgelaai word: Kelkiewyn Jaargang 5 nr.1 - Christus se Kerk is positief Kelkiewyn - Gereformeerde Toerustingsblad Jaargang 5 nr.1 - Christus se kerk is positief! Gratis Beskikbaar. Die kerk is beslis nie die gebou waar ons vergader nie, dis ook nie een of ander menslike instelling soos ‘n besigheid of maatskappy nie, maar... Continue Reading →
GKSA Sinode 2012 en die Evolusie krisis
“Maar wel baar dit verwondering dat soveel kerkleiers, soveel Christelike teoloë, die evolusieleer aanvaar en op allerlei kunsmatige maniere met die Bybelleer probeer versoen. Hierdie feit moet egter verstaan word in die lig van die volgende oorwegings: (a) Die Bybelkritiek is in die ondermyning van die Bybelgeloof ’n bondgenoot van die evolusieleer; (b) Hierdie... Continue Reading →
Die Christusverwagting in die Ou Testament (deel 1)
‘n Kort oorsig van die geskiedenis van Christusverwagtings in die Ou Testament prof. HG (Gert) Krugera a School of Chemistry, University of Kwa-Zulu-Natal, Durban 4001, South Africa. Email: kruger@ukzn.ac.za Hierdie artikel is die eerste van drie aflewerings waarin die botsende sienings van die Reformasie en die histories-kritiese metode ten op sigte van die Christusverwagtinge in... Continue Reading →