“Ek bely nie Christus nie - as ek met die hardste stem en die suiwerste verklaring elke deel van die waarheid van God verkondig, behalwe daardie klein puntjie waar die wêreld en die Duiwel huidiglik aanval - ongeag hoe kragtig ek Christus mag verkondig. Daar waar die aanval is, daar word die lojaliteit van die soldaat bewys, en, om standvastig... Continue Reading →
GKSA sinode 2012: DIE GKSA EN DIE SARK/WRK
Die aanvullende agenda art.16.23 (bl.483) se rapport se aanbeveling is dat die GKSA aansoek moet doen vir 'volle lidmaatskap'. Lees asb hul rapport (2 en half bladsye lank). Hier is my opmerkings daaroor: a. 1.5.3.2 word heeltemal weerspreek deur 1.5.3.6 en 1.6.2.2, hoe kan aan die eenkant beweer word die SARK het nie meer 'politieke kleure'... Continue Reading →
HET DIE GKSA 153 JAAR LANK NIE VAN CHRISTUS GESING NIE?
Die GKSA sinode se Beeld-verslaggewer, Neels Jackson, wys op die wesentlike verskil tans wat lewe en heers in ons kerke (Beeld, 7 Januarie 2012, beklemtoning bygevoeg): "Die besluit maak die deur oop dat gemeentes van die GKSA in die toekoms talle van die gesange uit die Liedboek van die Kerk sal kan sing nadat dit deur die... Continue Reading →
GKSA sinode 2012: AD 6 Januarie
21h10: vergadering verdaag tot more (ek gaan nie hier wees nie, dit gaan hoofsaaklik oor kerklike tydskrifte en die kosmetiese veranderings aan die nuwe Gesangsingende art.69, KO). My laaste vraag vir vandag: gaan daar 'n persverklaring wees wat die NGK en NHK om verskoning vra vir 1859 en daarna aangaande die sang ? So val... Continue Reading →
GKSA sinode 2012: AD 5 Januarie 2012
Nota: sien 4 Januarie se inskrywing as inleiding en oorsig. 20h00: vergadering verdaag vir kommissie werk. Vergadering gaan voort more-oggend om 08h00. Artikels 13 en 14 oor Admin Buro en Bybel aangeleenthede. 19h55: 20.9 is deur die sinode aanvaar met die volgende bewoording: "Dat ’n kind wat wetlik by Gereformeerde ouers in pleegsorg geplaas is,... Continue Reading →
GKSA sinode 2012: AD 4 Januarie 2012
Die GKSA se algemene sinode het vandag begin. Die volgende moderamen is verkies: Voorsitter: Ds Danie Snyman Onder-voorsitter: Dr Douw Breed Skriba: Ds Hendrik de Beer Adjunk-skriba: Ds Leo van Schaik / Ds Abel Modise U kan op volgende manier ingelig bly van die sinode se handelinge, besluite en gebeure: 1. Die Agenda kan op... Continue Reading →
Politieke + kerklike stemreg = VIDA
“Ten slotte kan hier ook nog gewys word op die opvallende dat vroeër die kerklike standpunt in sake die stemreg van vroue bepalend was ten opsigte van die stemreg van vroue op politieke gebied, terwyl nou volgens die rapport (en die VIDA voorstaanders vandag – slc) die gangbare beskouing ten opsigte van die stemreg van... Continue Reading →
Die Christelike huisgesin: 1. Die oorsprong van die huisgesin
DIE CHRISTELIKE HUISGESIN Herman Bavinck [Vertaal deur S. Le Cornu uit die oorspronklike, Het Christelijk Huisgezin (Kampen: J.H. Kok, 1908). Meer inligting oor Bavinck (1854-1921) kan hier bekom word: http://hermanbavinck.org/ Van sy werke kan hier, Paideia Press, en hier, Neo-calvinisme, afgelaai word] Vorige inskrywing: inleiding en agtergrond Hoofstuk I - DIE OORSPRONG VAN DIE HUISGESIN Genesis 1[1]... Continue Reading →
Die Christelike huisgesin: Inleiding en agtergrond
"Net soos die man onmiddelik as man geskape word, so word die vrou onmiddelik as vrou geformeer. Nie as mens alleen nie, maar ook as vrou het sy haar oorsprong in God. God is die Skepper van die mens en tegelykertyd ook die Insteller van geslag en geslags-onderskeid. Nie deur die sonde kom hierdie onderskeid tot stand... Continue Reading →
Beeld briewekolom: 20 Desember 2011
Hier is 'n brief wat ek aan die Beeld gestuur het: Christina Landman, in haar artikel in die Beeld (2011-12-19) oor die boek, ‘Hier staan ek ...’ bely haar god as die een wat spreek “... in die stilte, eerder as in die Bybel. God is in ander godsdienste én in ’n druppel water”.... Continue Reading →