Boekbespreking: Opgestaan – deel 1

Boekbespreking: Opgestaan: Studente se stryd om geloof by Tukkies in die jare 2001-2006, deur Ferdie Mulder. Opgestaan Publikasies: Cambridge, England. 2011. 343bl. Hier verkrygbaar. 'n Paar aanhalings om mee te begin: “. . .  Jesus het daarom nie letterlik uit die dood opgestaan nie, bevind die radikale historiese metode . . .  Hulle [die NH]... Continue Reading →

Woordoordenking: 1 Kor.14:20

'n Kinderlike of kinderagtige geloof ? "Broeders, moenie kinders wees in die verstand nie, maar wees kinders in die boosheid en volwassenes in die verstand" (1 Kor.14:20). As 'n mens baie gelowiges daarop wys dat elke Christen 'n teoloog behoort te wees (Ps.1:2; Joh.17:3), dan word daar gewoonlik geantwoord met Matt.18:3 waar Christus leer dat ons "soos... Continue Reading →

Die Kelkiewyn Junie 2011 – Katkisasie

Vorige uitgawe: Die Kelkiewyn Jaargang 4 - nr.1 Tema: Hedendaagse verwarring oor waardes vir vroue Die Kelkiewyn Jaargang 4 - nr.2 Huidige tema: Verbondsonderrig - Katkisasie - Sondagskool (Junie 2011) Hier is die inleiding en redaksioneel geskryf deur ds. Niel Prinsloo: Sommige van ons noem dit Sondagskool ander katkisasie, en nog ander verbondsonderrig. Wat jy... Continue Reading →

Woordoordenking: Haggai 1:8,9

Haggai 1:8,9  Klim op die berg en bring hout aan en bou die huis; dan sal Ek 'n welgevalle daaraan hê en My verheerlik, sê die HERE. 9 Julle het uitgesien na baie, en kyk, dit het min geword; en julle het dit in die huis gebring, maar Ek het dit weggeblaas. Waarom? spreek die... Continue Reading →

Blog at WordPress.com.

Up ↑