WIE HET DIE SABBAT TOT DIE SONDAG VERANDER?

Keiser Konstantyn of die Pous? Lees die antwoord in hierdie artikel: Wie het die Sabbat tot Sondag verander: Keiser Konstantyn of die Roomse Pous?, deur DM Canright (in Afrikaans vertaal deur ds. HCJ Flemming) Ek haal 'n gedeelte aan, met hier en daar 'n nota en beklemtonings bygevoeg): Die SONDAGWET van KONSTANTYN en die DOEL... Continue Reading →

PREEK: PSALM 22

PSALM 22 PREKE PREEK 1 Lees: Psalm 22 Fokusverse: verse 1-22 Preekopname (GK Carletonville, 19 Februarie 2023): Aflaai: Psalm 22:1-22 preek Geliefdes in ons Here Jesus Christus, Ps. 22, saam met Jes. 53, is seker van die mees eksplisiete, duidelikste en omvattendste OT gedeeltes wat profeteer, heenwys na ons Here Jesus Christus, se sware lyding... Continue Reading →

Blog at WordPress.com.

Up ↑