Die saligprekinge (5): Salig is die barmhartiges, deur Totius

DIE SALIGSPREKINGE (5): SALIG IS DIE BARMHARTIGES (Inleiding op bergpredikasie hier beskikbaar, ander saligsprekinge-oordenkings hier beskikbaar.) Lees: Jak. 2. Sing: Ps. 138:1; 103:4; 37:11; 146:5. Teks: Matth. 5:7: Salig is die barmhartiges, want aan hulle sal barmhartigheid bewys word. Ons het nou by die vyfde saligspreking gekom, die punt waar die geloofswerksaamheid so duidelik geopenbaar... Continue Reading →

Die HERE beskik (nog steeds) oor alles

In 2010 het ek 'n artikel geskryf in antwoord op prof. Adrio König se artikel destyds in die Beeld van 2010-12-14, waar hy na aanleiding van wrede moorde beweer het dat God nie oor alles (d.w.s ook oor die kwade) beskik nie, u kan die artikel hier lees.  In die Netwerk 24 artikel, “Dis hoe... Continue Reading →

S. GREIJDANUS OOR DIE WESE VAN DIE CALVINISME

“Calvinisme het in die eerste plek betrekking op die mens se verhouding tot God. In sy diepste wese is dit Godsdiens. Dit is die Christelike geloof in sy suiwerste wese en rykste ontwikkeling. En om daardie rede kan gesê word dat Calvinisme eintlik voor Calvyn bestaan het. Waar die Christelike waarheid, die Evangelie, werk en... Continue Reading →

Skrifoordenkings en Bybel leesplanne vir 2023

1. Skrifoordenkings a. Enige Afrikaanse Skrifoordenkings van ds MJ Booyens oor verskillende Bybelboeke, sien hier: MJ Booyens c. Calvyn vir Vandag dagstukke, hier beskikbaar. Want ons wysheid moet niks anders wees nie as om met ootmoedige leersaamheid alles wat in die Skrif oorgelewer is, sonder uitsondering te aanvaar. - Institusie I, 18, 4 NOTA: ons stuur... Continue Reading →

Blog at WordPress.com.

Up ↑