Daniel 6:1-29 Fokus: vers 1-25 Net soos in Babilon ... is God ook in die ryk van die Meders-en-Perse besig ... om sy Koninkryk te laat kom. deur ds. AJ (Cobus) Rosssouw (GK Daspoort) Inleiding Geliefdes ... voor-verlede-week ... by Dan 5 was ons getuies van Babilon se val ... deur God se oordeel. ‘n... Continue Reading →
Vrywillige donasies vir Pro Regno blog
Geagte lesers, Die doel van die blog word saamgevat in die naam, 'Pro Regno' (die Latynse woorde wat: ‘vir die Koninkryk’, beteken), en poog om artikels beskikbaar te stel oor verskillende onderwerpe ter bevordering van ons dienswerk in die Koninkryk van God in Christus. Alle artikels word deur die uwe geskryf, tensy anders vermeld. Met hierdie skrywe... Continue Reading →
Hervormingsdag 2012 verklaring deur Kaapse Studiegroep
HERVORMINGSDAG 2012 deur Kaapse Studiegroep In die gees van die Hervorming en in ooreenstemming met die onverskrokke waagmoed van die hervormers, voel ons, die ondergetekendes, ons gedwonge om die volgende teologiese en kerklike sake wat om hervorming roep, aan die orde te stel. 1. Misbruik van die reformatoriese “semper reformanda” Ons verwerp die misbruik van die... Continue Reading →
Kelkiewyn Jg.5 nr.3 – Wie sê julle is Jesus ?
Dag almal, Die nuutste Kelkiewyn is weer beskikbaar: Kelkiewyn – Wie sê julle is Jesus ? Dit is ons bede dat die Kelkiewyn jou in jou geloofslewe sal toerus. Geniet elke eier hierin gelê en mag die roep van die Kelkiewyn in jou hart broeiplek kry en in jou lewe opvlieg! Wie sê julle is... Continue Reading →
Sodom én ons – 2 preke
Preek 1: Moenie talm nie, ds. Gustav Opperman (GK Matlabas) Preek 2: Die sonde én genade in Sodom, ds. Slabbert Le Cornu (GK Carletonville) 1. Moenie talm nie (Gen.19:16a) ds. G. Opperman Lees: Genesis 19 Teks: 19:16 (a) Maar hy het nog getalm. Toe gryp die manne hom en sy vrou en sy twee dogters aan... Continue Reading →
Moslem evangelisasie
How to Evangelize a Muslim rev. Fikret Böcek The Islamic Resurgence, like comparable movements including the Reformation, will also leave important legacies ... The large numbers of young people with secondary educations will continue to power the Islamic Resurgence and promote Muslim militancy, militarism, and migration. As a result, the early years of the twenty-first... Continue Reading →
Die Doppers en hul Sabbat
Die Doppers en hul Sabbat ds. Gustav Opperman (Ds. Opperman is leraar van die Gereformeerde Kerk Matlabas. Hierdie artikel het die eerste keer verskyn in die Esra Verslag, Jg.11, nr.54, 2003) Als men't vierde gebodt voor ceremonieel en afgeschaft houdt zoo onbindt men tegen Christus bevel en dreigement Matth 5 ;17,18,19 nie slegts een van... Continue Reading →
Ware bybelse reformasie in 1517 en vandag
WARE BYBELSE REFORMASIE IN 1517 EN VANDAG Komende Woensdag, 495 jaar gelede 931 Oktober 1517), het Maarten Luther sy 95 stellings teen die kerkdeur van Wittenburg in Duitsland vasgeslaan. Die stellings was gemik teen die dwalinge en misbruike in die Rooms Katolieke Kerk. Dit was die begin van wat later bekend sou staan as die... Continue Reading →
Gereformeerde Skrifverklaring: Openbaringshistories of Sosio-histories ?
Gereformeerde Skrifverklaring: Openbaringshistories of Sosio-histories ? deur prof. GJC Jordaan (Lesing gehou op 11 September 2003, gelewer by die Gereformeerde Kerk Potchefstroom-Suid. Prof. Jorrie Jordaan is professor in Nuwe Testament by die Teologiese Skool, Potchefstroom. Hierdie lesing het verskyn in die Esra Verslag, Jg.11 nr.54, 2003) 1. Inleiding Die wonder en die problematiek van die... Continue Reading →
Die gesag van die Heilige Skrif
Die gesag van die Heilige Skrif deur ds. Cobus Rossouw (Ds. AJ Rossouw is predikant van die GK Daspoort in Pretoria. Hierdie artikel het oorspronklik verskyn in die Esra Verslag, Jg.11, nr.54, 2003) Inleiding Ons leef in ‘n tyd waar dit beweer word dat vir die mens wat homself nie teologies gekwalifiseer het nie, dit... Continue Reading →