Bronne oor ‘n Gereformeerde presupposionele Goddelike bewaring van die Woord vs die modernistiese (evolusionistiese?) benadering tot tekskritiek

Bronne oor 'n Gereformeerde presupposionele vs die modernistiese (evolusionistiese?) benadering tot tekskritiek โ€œJulle mag by die woord wat ek julle beveel, niks byvoeg nie, en julle mag daar niks van weglaat nie; sodat julle die gebooie van die Here julle God mag onderhou, wat ek julle beveel. ... Want ek betuig aan elkeen wat die... Continue Reading →

TOTIUS: Die grondteks van die NT & Van ‘n “Afrikaanse Statevertaling” na ‘n “Uit die Oorspronklike Tale” Afrikaanse vertaling

TOTIUS: DIE GRONDTEKS VAN DIE NT & VAN 'N "AFRIKAANSE STATEVERTALING" NA 'N "UIT DIE OORSPRONKLIKE TALE" VERTALING Inleiding In 'n vorige artikel het ek verwys na die Nederlandse Statevertaling (1637) en die OAV (1933/53) wat voor in die onderskeie vertalings verklaar dat dit "oorgesit (is) uit die Oorspronklike Tale", juis omdat daar baiemaal misverstand... Continue Reading →

DIE DIREKTE VERTALING (2020-VERTALING): Gaan die Direkte Vertaling babelse verwarring veroorsaak?

DIE DIREKTE VERTALING GAAN DIE 2020 VERTALING BABELSE VERWARRING VEROORSAAK? โ€œEn hierdie mense was edelmoediger as diรฉ in Thessalonรญka; hulle het die woord met alle welwillendheid ontvang en elke dag die Skrifte ondersoek of hierdie dinge so was.โ€ (Hand. 17:11)Prof. Gerrit Smit (APK), een van die vertalers van die Direkte Vertaling (DV), het 'n artikel... Continue Reading →

Opmerkings oor die โ€œNT en Psalms: โ€˜n Direkte Vertalingโ€ (deel 6: Romeine 1:17, ‘Deur/uit’ die geloof of ‘op grond van’ die geloof?)

Deel 6: Romeine 1:17 Die โ€˜NT en Psalms: โ€˜n Direkte Vertalingโ€™ (afkorting: DV) se vertaling van Rom.1:17ย is as volg: โ€œWant daarin word geopenbaar dat God se geregtigheid geheel en al op geloof berus, soos daar geskryf staan: โ€œWie op grond van geloof geregverdig word, sal leef.โ€ [nota: my opmerkings is gebaseer op die eerste 2014... Continue Reading →

Blog at WordPress.com.

Up ↑