Wat is nou die verskil tussen Spangenberg en Vorster ?

Sien my vorige bloginskrywing ter agtergrond. Hier is dr. Nico Vorster van die teologiese skool van die GKSA se antwoord op Spangenberg se artikel: Spangenberg se weergawe van kerklike standpunte is simplisties As Vorster skryf: "Jesus se siening van homself hang byvoorbeeld saam met die vraag of ’n mens die evangelies as betroubare selfgetuienis van... Continue Reading →

Wie is die Antichris ?

Hier is 'n brief wat ek aan die Beeld geskryf het (wat ek vermoed nie geplaas gaan word nie omdat dit te vol 'bybelversies' is. Ek bly egter by Mark.8:38 en 2 Tim.2:15). Geagte redakteur, Sal u asb goedgunstelik oorweeg om my brief in u briewekolom te plaas. Wie is die Antichris ?  Mense worstel deur die eeue... Continue Reading →

Marcion, VIDA en Marcionisme vandag

"Marcion is relevant today because some contemporary wacky teachings about Jesus and the Bible are merely a restating of his ancient heresies. In his book The God Delusion, Richard Dawkins writes,  "The God of the Old Testament is arguably the most unpleasant character in all fiction: jealous and proud of it; a petty, unjust, unforgiving... Continue Reading →

Waarom daal die lidmaatgetalle in die susterskerke ?

Ek het onlangs 'n skrywe ontvang van 'n mede-lidmaat wat deel is van die GKSA kerkverband, wat vir my statistieke aangestuur het oor die krimpende lidmaatgetalle in die GKSA en NGK, asook die min teologiese studente wat beskikbaar is.  Hy deel ook sy besorgdheid oor die dooplidmate wat verminder, maar ten einde lê die groot rede vir die skrywer in die afname van... Continue Reading →

Die Belhar belydenis, Openbaring 2 en 3 en ‘n ope oproep aan mede leraars en ouderlinge in alle kerkverbande om profeties te getuig

In my vorige bloginskrywing het ek vermeld van die proses wat aan die gang is om die Belharbelydenis in die NG kerk as belydenisskrif te aanvaar. In vandag se koerant word die volgende vermeld: Kerklui opgewonde oor Belhar-besluit Daar word berig in die artikel: "Dr. Allan Boesak, destydse moderator van die NG Sendingkerk toe dié... Continue Reading →

Die saligverklaring van JP II

"Die saligverklaring is die voorlaaste stap in die Katolieke proses om iemand tot heilige te verklaar", volgens die Beeld van 2 Mei 2011. Sien die volledige storie hier. Hier is 'n deeglike kritiek van die hele aangeleentheid: John Paul II - Blessed in the sight of God ? Hierna volg my eie opmerkings: In die Christelike geloof... Continue Reading →

Aan Julian Müller – ek twyfel ook !

AAN JULIAN MULLER - EK TWYFEL OOK !  “In Om te Mag Twyfel beskryf ek my geloofsreis vanaf klein seuntjie deur die strikke op die geloofspad – soos evangeliese geloofsekerheid, Christelike nasionalisme en kerklike sekuriteit – en hoe ek Goddank daarin geslaag het om nie by een van dié strikke vas te haak nie, tot... Continue Reading →

Blog at WordPress.com.

Up ↑