TWEE PREKE Ons kerke leef in 'n tyd waar groot klem geplaas word op 'sukses' en 'getalle' en 'groei' en dat ons allerlei groot planne gemaak moet word om die kerk te 'red' in ons tye. Dit kan so maklik gebeur dat ons dan nie die Here se hand meer raaksien in die 'kleiner dinge'... Continue Reading →
Skrifoordenking: Kinders wat nie wil stilsit in die erediens nie – waar begin dit? (Ps.122:1; Mark.10:14)
By my ! By pa en ma wat met voorbeeld moet lei by die huis. Dit begin met die daaglikse huisgodsdiens saam in die Woord van die Here, waar gebid, Psalms gesing en Bybel gelees word. Dit is by die huisgodsdiens waar die kinders begin leer om 'stil te sit in die kerk'. Dit begin met... Continue Reading →
Skrifoordenking: Onverliesbare Blydskap (Joh.16:22)
Onverliesbare Blydskap ds MJ Booyens Lees: Ps. 103 "... julle hart sal bly word, en niemand neem julle blydskap van julle weg nie." (Joh. 16:22) Om 'n Christen te wees, beteken om bly te wees. Die Christen se blydskap kan deur niemand van hom weggeneem word nie. Die blydskap teken Jesus met 'n sprekende beeld:... Continue Reading →
Preek: 2 Petrus 2:17-22 Morele verval – die geloofsgemeenskap in krisis
Morele verval – Die geloofsgemeenskap in krisis Lees: Rom. 1:18-32; 2 Pet. 2:17-22 Teks: 2 Pet. 2:20 As hulle, nadat hulle deur die kennis van die Here en Saligmaker, Jesus Christus, die besmettinge van die wêreld ontvlug het, hulle tog weer deur hierdie dinge laat verstrik en oorwin word, dan het vir hulle... Continue Reading →
Skrif-oordenking: Die goeie Herder wat vir ons sorg (Joh.10:11,28)
"Hy sal sy kudde laat wei soos 'n herder; Hy sal die lammers in sy arm vergader en aan sy bors dra; die lammerooie sal Hy saggies lei." - Jesaja 40:11 Die Goeie Herder Lees: Lukas 23:33-46 "Ek is die goeie Herder." (Joh. 10:11) Eindelik kom die gedagtegang tot rus: "Ek is die goeie Herder." "EK IS." Nou... Continue Reading →
Preek: Psalm 23 (Die Here lei met genade)
Psalm 23 Die Here lei met genade (Voorbereiding) GK Matlabas 2014 05 18 Lees: Ps. 23; Joh. 10: 1-21 Teks: Ps. 23:1 Die HERE is my herder Tema: Die HERE lei met genade Psalms:100:1-4; 95:1,4; 119:63; 23:1,2; 105:1 en 5. Prediker: ds. Gustav Opperman Geliefde Broeders en Susters, Psalm 23 is een van... Continue Reading →
Preek: Neh.8:1-12 – Die blydskap in die Here is ons beskutting
Lees Gen 4:1-8; Neh. 8:1-12; Fil. 4:1-9 Teks Neh. 8:10(b) Wees dan nie bedroef nie, want die blydskap in die HERE ... dit is julle beskutting. Tema: Blydskap as beskutting Prediker: Ds. Gustav Opperman (GK Matlabas) Psalms: 100:1,2, 100:3,4; 66:7,8; 31:5,15,16; 31:17,18,19 Geliefdes van die HERE, Die Gees van God het ons vandag weer... Continue Reading →
Skrifoordenking: Joh.14:1 Ons Nood … Ons Anker
Ons Nood Lees: Openb. 13:1-10 "Laat julle hart nie ontsteld word nie; glo..." (Joh. 14:1) Waarom sou die dissipels ontsteld wees? Dink aan wat verby is. 'n Verraaier in hulle kring... Jesus self sê dat Hy weggaan... Simon Petrus sou Hom driemaal verloën voordat die haan kraai... 'n Mens sien die skrik en ontsteltenis... Continue Reading →
3 Preke oor die 7de gebod en ons heiligmaking
1. Dissipelskap en ons huwelik, ds. Cobus Rossouw (GK Daspoort) Teks: Markus 10:1-12 "Geliefdes by Mark 10:1-12 kan mens dit nie mis nie. Dit gaan hier oor iets wat in kerk en samelewing baie gebeur. Want dit gaan oor egskeiding-en-weer-trou. Die Fariseërs begin daaroor praat in vers 2. En in vers 10-12 praat Jesus... Continue Reading →
Skrifoordenking: 2 Samuel 9:7 Geen vrees meer nie, alles genade
“To preach salvation by works is not only to mock impotent sinners, but is to grossly insult the ineffable Jehovah.” – AW Pink 2 Samuel 9:7 And David said unto him, Fear not: for I will surely shew thee kindness for Jonathan thy father's sake, and will restore thee all the land of Saul thy... Continue Reading →