God se Gees teen die grein Lees: 1 Kor. 1:10 – 3:8 Teks: 1 Kor. 2:12a ... Ons het ewenwel nie die gees van die wêreld ontvang nie, maar die Gees wat uit God is. Tema: God se Gees teen die grein. Psalms:33:1,2; 33:3,5; 33:7,11; 82:1,2; 119:2,15 Prediker: ds. Gustav Opperman (GK Matlabas) Geliefdes in... Continue Reading →
Die Kerk – wat leer ons uit Hand.2:37-47: deel 3 – Die feit van Christus se werk deur sy Gees
Die Kerk – wat ons leer uit Handelinge 2:37-47 Deel 3: Die feit van Christus se werk deur sy die Gees (Hand.2:43-47) deur ds. Cobus Rossouw (GK Daspoort) Ons het in ons eerste en tweede artikel daarna verwys dat Hand 2:37-47 'n baie belangrike wegwyser is vir ons verstaan van die Kerk van ons Here... Continue Reading →
Preek: Wie is die skape en bokke ? (Matt.25:31-46)
Lees: Matt. 10; Matt. 25:31-46 Tema: Skaapkraal of bokkraal? Teks: Mat 25:31 ... Hy sal hulle van mekaar afskei soos die herder die skape van die bokke afskei en Hy sal die skape aan sy regterhand en die bokke aan sy linkerhand sit. Psalms:100:1,2; 100:3,4; 34:7.8; 68:9; 105:21,22. Prediker: ds. Gustav Opperman (GK Matlabas) ... Continue Reading →
Wat beteken dit om jou eie lewe te haat ? ‘n Verklaring van Luk.14:26
Hating Your Own Life (1) rev. Angus Stewart [word hier geplaas met erkenning: Covenant Reformed News] If any man come to me, and hate not his father, and mother, and wife, and children, and brethren, and sisters, yea, and his own life also, he cannot be my disciple. – Christ In Luke 14:26, the Lord Jesus teaches that... Continue Reading →
Preek: Psalm 73 – Hoekom Here ?
Gustav Opperman fotografie Lees: Psalm 73 Teks: 73: 16, 17 Toe het ek nagedink om dit te verstaan, maar dit was moeite in my oë, totdat ek in die heiligdom van God ingegaan en op hulle einde gelet het. Tema: Ons verkry die antwoord op die vraag... Continue Reading →
Dordt Nuus – gemeenteblad van die Gereformeerde Kerk Orania
Die gemeenteblad van die GK Orania, Dordt Nuus, is elektronies beskikbaar en kan aangevra word by br. Gert en sr. Jeanette Erasmus by die volgende epos adres: glerasmus@oranet.co.za Dordt Nuus bevat artikels wat baie leersaam is, ek plaas hier twee artikels uit die Julie 2014 uitgawe, met die nodige toestemming en erkenning: 1. Skrifoordenking: Joh.20:16 ... Continue Reading →
Twee preke: 1. Klein Koninkryk wonderwerke 2. Wat doen die kerk van Christus met al die bedreiginge ?
TWEE PREKE Ons kerke leef in 'n tyd waar groot klem geplaas word op 'sukses' en 'getalle' en 'groei' en dat ons allerlei groot planne gemaak moet word om die kerk te 'red' in ons tye. Dit kan so maklik gebeur dat ons dan nie die Here se hand meer raaksien in die 'kleiner dinge'... Continue Reading →
Skrifoordenking: Kinders wat nie wil stilsit in die erediens nie – waar begin dit? (Ps.122:1; Mark.10:14)
By my ! By pa en ma wat met voorbeeld moet lei by die huis. Dit begin met die daaglikse huisgodsdiens saam in die Woord van die Here, waar gebid, Psalms gesing en Bybel gelees word. Dit is by die huisgodsdiens waar die kinders begin leer om 'stil te sit in die kerk'. Dit begin met... Continue Reading →
Skrifoordenking: Onverliesbare Blydskap (Joh.16:22)
Onverliesbare Blydskap ds MJ Booyens Lees: Ps. 103 "... julle hart sal bly word, en niemand neem julle blydskap van julle weg nie." (Joh. 16:22) Om 'n Christen te wees, beteken om bly te wees. Die Christen se blydskap kan deur niemand van hom weggeneem word nie. Die blydskap teken Jesus met 'n sprekende beeld:... Continue Reading →
Preek: 2 Petrus 2:17-22 Morele verval – die geloofsgemeenskap in krisis
Morele verval – Die geloofsgemeenskap in krisis Lees: Rom. 1:18-32; 2 Pet. 2:17-22 Teks: 2 Pet. 2:20 As hulle, nadat hulle deur die kennis van die Here en Saligmaker, Jesus Christus, die besmettinge van die wêreld ontvlug het, hulle tog weer deur hierdie dinge laat verstrik en oorwin word, dan het vir hulle... Continue Reading →