PREEK: CHRISTUS GEE ONS PLEK OM TE AANBID (Josua 10:26,27) deur ds. Ronald Bain (Gereformeerde Kerk Oranjerivier) Skriflesing: Josua 10:1-28, 42-43 Teksverse: “En daarna het Josua hulle neergeslaan en hulle gedood en hulle aan vyf pale opgehang; en hulle het aan die pale bly hang tot die aand toe. En teen sonsondergang het Josua bevel gegee... Continue Reading →
Twee preke: DIE KONINGSKAP VAN CHRISTUS (Joh. 16:28) EN HOE ONS DAAROM VIR DIE BURGERLIKE OWERHEDE MOET BID (1 Tim. 2:1,2)
DIE KONINGSKAP VAN CHRISTUS EN HOE ONS DAAROM VIR DIE BURGERLIKE OWERHEDE MOET BID Preek 1: Sien Jesus Christus raak waar Hy nou is as Koning (Joh. 16:28) Lees: Joh. 16:26-33 & Ef. 1:15-23 Teksvers: “Ek het van die Vader uitgegaan en in die wêreld gekom. Weer verlaat Ek die wêreld en gaan na my Vader.”... Continue Reading →
DANKBAAR TEENOOR DIE HERE VIR UITKOMS, MAAR ONS MOET AANHOU BID EN BESIN OOR DIE ONDERLIGGENDE BEGINSELS VAN VRYHEID VAN DIE KERK OM TE VERGADER EN TE VERKONDIG
DANKBAAR TEENOOR DIE HERE VIR UITKOMS, MAAR ONS MOET AANHOU BID EN BESIN OOR DIE ONDERLIGGENDE BEGINSELS VAN VRYHEID VAN DIE KERK OM TE VERGADER EN TE VERKONDIG Al die eer bo alles aan die Here, wat konings/owerhede in sy Hand vashou en hul stuur vir sy goeie plan en wil vir sy kinders, “DIE... Continue Reading →
DIE HERE BRING DIE VIRUS TYE OOR SY KERK OM TE SIEN WIE VREES EN VERTROU ONS WERKLIK
DIE HERE BRING DIE VIRUS TYE OOR SY KERK OM TE SIEN WIE VREES EN VERTROU ONS WERKLIK “En Hy het jou verootmoedig en jou laat honger ly en jou die manna laat eet wat jy en jou vaders nie geken het nie, om aan jou bekend te maak dat die mens nie van brood... Continue Reading →
PREEK EN BESINNING: Psalms 120-122 Ons Hulp is nie van die Staat nie, maar van die HERE wat Verlosser en Koning van sy Kerk is
PREEK EN BESINNING: Psalms 120-122 Ons Hulp is nie van die Staat nie, maar van die HERE wat Verlosser en Koning van sy Kerk is In hierdie skrywe wil ek graag almal wys op drie sake vir die begronding van die volgende oortuiging: Die burgerlike regering/owerheid/staat mag nie bepaal wanneer of hoe die Kerk van Christus publieke... Continue Reading →
BEREA-REEKS #43: WAAROM ONS ALLEEN IN ‘N VOLWAARDIGE EREDIENS NAGMAAL VIER
*BEREA – REEKS (Hand.17:11) #43 WAAROM ONS ALLEEN IN ‘N VOLWAARDIGE EREDIENS NAGMAAL VIER “En terwyl hulle eet, neem Jesus die brood, en nadat Hy gedank het, breek Hy dit en gee dit aan sy dissipels en sê: Neem, eet, dit is my liggaam. Toe neem Hy die beker, en nadat Hy gedank het, gee... Continue Reading →
GELOWIGES MOET SOEK EN SMAG NA DIE “WARE JAKOB”: NA AANBIDDING IN GEES EN LIGGAAM, SOOS DIE HERE BEVEEL HET
GELOWIGES MOET SOEK EN SMAG NA DIE "WARE JAKOB" - NA AANBIDDING IN GEES EN LIGGAAM, SOOS DIE HERE BEVEEL HET “Ek wil u Naam aan my broers vertel, in die vergadering U prys. Julle wat die HERE vrees, prys Hom! Al die nakomelinge van Jakob, vereer Hom! Ja, vrees Hom, al die nakomelinge van Israel!... Continue Reading →
Preek: Amos 3:6 Wat moet die kerk glo en doen as enige onheil ons tref?
PREEK: AMOS 3:6 WAT MOET DIE KERK GLO EN DOEN AS ENIGE ONHEIL ONS TREF? Lees: Jesaja 45:5-8 en Amos 3:1-8 Teksvers: "Sal daar 'n onheil in die stad voorval as die HERE dit nie bewerk het nie? (Amos 3:6b) Preekopname (GK Carletonville, 2020-03-22): Wat moet die kerk glo en doen as enige onheil ons... Continue Reading →
CORONA VIRUS: HOE MOET DIE KERK DAAROP REAGEER?
DIE CORONA VIRUS HOE MOET DIE KERK DAAROP REAGEER? Gelowiges verskil met mekaar oor die spesifieke hantering van hierdie pandemie wat op ons pad gekom het, dalk meer oor watter maatreëls die 'beste' is in hierdie krisis situasie (My kerkraad se besluit kan hier gelees word). Na aanleiding van wat ek reeds daaroor geskryf het,... Continue Reading →
CORONA VIRUS SE GROOTSTE GEVAAR IS DIE PANIEK WAT GESAAI WORD?
CORONA VIRUS SE GROOTSTE GEVAAR IS DIE PANIEK WAT GESAAI WORD? Ek het reeds in my preek van die afgelope Sondag (Op. 14:6-13, sien hier) genoem ons moet nie hierdie virus onderspeel nie ... maar ook nie oorspeel nie. Gevaar is, ons as gelowiges is maar baiemaal oorgelewer aan 'hulle sê' en wat die 'eksperts... Continue Reading →