HGS- reeks: 8. ‘n Bruid afgebid 9. Josef

Huwelik en Gesin in die Skrif, ds MJ Booyens - hfst.1: Man en vrou het Hy hulle geskape  - hfst.2: Die Here bring die vrou na haar man  - hfst.3: Die man verlaat sy vader en moeder en kleef sy vrou aan - hfst.4: Skaamtegevoel – skild van die Here ontvang - hfst.5: Gemengde huwelike - hfst.6: Kind, eer... Continue Reading →

HGS – reeks: hoofstuk 5 Gemengde huwelike

Huwelik en Gesin in die Skrif, ds MJ Booyens - hfst.1: Man en vrou het Hy hulle geskape  - hfst.2: Die Here bring die vrou na haar man  - hfst.3: Die man verlaat sy vader en moeder en kleef sy vrou aan - hfst.4: Skaamtegevoel – skild van die Here ontvang Hoofstuk 5: Gemengde huwelike "Toe die mense... Continue Reading →

Neem en lees: 10 April 2013

1. Die hemel en die hel Al meer teoloë bevraagteken die werklikheid van die hemel en die hel. Met die toestemming van die Die Kerkblad, plaas ek sommige van hul artikels oor die onderwerp wat in hul 15 Mei 1996 uitgawe verskyn het, met dank: Die hemel - en ons ?!, prof. JC Coetzee Die... Continue Reading →

Die Christelike huisgesin: 1. Die oorsprong van die huisgesin

DIE CHRISTELIKE HUISGESIN Herman Bavinck [Vertaal deur S. Le Cornu uit die oorspronklike, Het Christelijk Huisgezin (Kampen: J.H. Kok, 1908).  Meer inligting oor Bavinck (1854-1921) kan hier bekom word: http://hermanbavinck.org/ Van sy werke kan hier, Paideia Press, en hier, Neo-calvinisme, afgelaai word] Vorige inskrywing: inleiding en agtergrond Hoofstuk I - DIE OORSPRONG VAN DIE HUISGESIN Genesis 1[1]... Continue Reading →

Blog at WordPress.com.

Up ↑