HGS – reeks: hoofstuk 5 Gemengde huwelike

Huwelik en Gesin in die Skrif, ds MJ Booyens - hfst.1: Man en vrou het Hy hulle geskape  - hfst.2: Die Here bring die vrou na haar man  - hfst.3: Die man verlaat sy vader en moeder en kleef sy vrou aan - hfst.4: Skaamtegevoel – skild van die Here ontvang Hoofstuk 5: Gemengde huwelike "Toe die mense... Continue Reading →

Die Christelike huisgesin: 1. Die oorsprong van die huisgesin

DIE CHRISTELIKE HUISGESIN Herman Bavinck [Vertaal deur S. Le Cornu uit die oorspronklike, Het Christelijk Huisgezin (Kampen: J.H. Kok, 1908).  Meer inligting oor Bavinck (1854-1921) kan hier bekom word: http://hermanbavinck.org/ Van sy werke kan hier, Paideia Press, en hier, Neo-calvinisme, afgelaai word] Vorige inskrywing: inleiding en agtergrond Hoofstuk I - DIE OORSPRONG VAN DIE HUISGESIN Genesis 1[1]... Continue Reading →

Gesinsnuus: 15 Desember 2011

 Gister-oggend kom my vrou, Dorothea, my studeerkamer in. Haar oë blink, sy lyk baie opgewonde en glimlag van oor tot oor ... Ek wonder dadelik, wat het gebeur dat my pragtige vroutjie so opgewonde is ? En toe die goeie nuus: ons is weer verwagtend ! As alles goed gaan kom ons volgende kindjie iewers in... Continue Reading →

Die Kelkiewyn tydskrif

Die nuutste uitgawe van Die Kelkiewyn - Jaargang 4 - nr.1: “Hedendaagse verwarring oor waardes vir vroue” Die Kelkiewyn tydskrif, met die toestemming van hul redaksie, word ook nou hier op Pro Regno vir u beskikbaar gestel.  Sien die skrywe van die redakteur, ds. Neil Prinsloo hier onder. Kelkiewyn Goeiedag Almal, Die Kelkiewyn is ʼn... Continue Reading →

Angus Buchan op (gereformeerde) steroids

So paar skrywes terug het ek hier geskryf oor Angus Buchan, en veral hierdie aspek van sy boodskap beklemtoon, naamlik dat die gesin herstel moet word, beginnende by mans wat weer liefdevolle diensbare leiding in die gesin verskaf. Onlangs het ek na twee boodskappe oor die soortgelyke onderwerp geluister, wat ek by u elkeen wil... Continue Reading →

Blog at WordPress.com.

Up ↑