DIE VERVAL VAN DIE GK(V) EN WAT ONS DAARUIT MOET LEER Inleiding Ek plaas hier onder met die nodige toestemming en erkenning aan Kompas kerklike tydskrif van die VGKSA, ds. FJ Bijzet se artikel aangaande sy 'bestekopname' van die GK(v) in Nederland (Kompas, Junie 2022). Mag ons as gelowiges, gemeentes en kerkverbande in SA ook... Continue Reading →
DIE HUIS OP DIE ROTS (Matt. 16:18): GKSA HERDENKING 1859-2022
DIE HUIS OP DIE ROTS (Matt. 16:18) - GKSA HERDENKING 1859-2022 - “Hy sê vir hulle: Maar julle, wie sê julle is Ek? En Simon Petrus antwoord en sê: U is die Christus, die Seun van die lewende God. Toe antwoord Jesus en sê vir hom: Salig is jy, Simon Bar-Jona, want vlees en bloed... Continue Reading →
FW DE KLERK (1936-2021): PYNLIKE MAAR BELANGRIKE LEWENSLESSE
FW DE KLERK (1936-2021) PYNLIKE MAAR BELANGRIKE LEWENSLESSE “Wat baat dit ‘n mens tog as hy die hele wêreld win, maar homself verloor of skade aandoen?” (Lukas 9:25) Oud president FW de Klerk het gister gesterwe, die lofliedere maar ook veroordelings stroom in. Hier onder is die artikels wat ek in die verlede oor sy presidentskap... Continue Reading →
PRES. PAUL KRUGER OOR DIE STAAT WAT NIE EREDIENSTE MAG VERBIED NIE
PRESIDENT PAUL KRUGER (SE PROFETIESE WOORDE?) OOR DIE BYBELSE ONDERSKEID TUSSEN KERK EN STAAT WAT GEHANDHAAF MOET WORD, OOK VIR ONS TYE Prof. JA Du Plessis skryf as volg in sy artikel, "Kerk en Staat":* "Pres. SJP Kruger het in sy Presidensiële rede ter geleentheid van sy laaste inswering as president op 12 Mei 1898... Continue Reading →
DIE YWER VIR U HUIS: Psalm 69:10; Joh. 2:17
“DIE YWER VIR U HUIS" Kort nabetragting op die Eeufees van die Gereformeerde Kerk in S.A. (1859-1959) deur prof. dr. S. Du Toit (1905-1982) Inleiding - S. Le Cornu Die lesing van prof. Fanus, soos hy bekend was, is nog net so aktueel as 82 jaar gelede, mag alle gelowiges en gemeentes orals bemoedig en vermaan... Continue Reading →
EIEWILLIGE AMPSBESKOUING LEI TOT EIEWILLIGE KERKLIKE (WAN)ORDE: 1 KOR. 14:34-40
EIEWILLIGE AMPSBESKOUING LEI TOT EIEWILLIGE KERKLIKE (WAN)ORDE: ‘n Kerkordelike antwoord vanuit die Skrif (1 Kor.12-14) oor die vrou-in-die-amp kerklike wanorde saak* Inleidend Die Woord wys nie net duidelik uit dat dit God se wil is dat slegs bekwame manne in die besondere ampte mag dien nie, maar wys ook die duidelike ‘pastoraal-kerkordelike’ weg om hierdie... Continue Reading →
Antwoord op dr. Wim Vergeer se Netwerk24 skrywe “GK Krugersdorp: Kon begaafde vroue nie langer uit hou”
Antwoord op dr. Wim Vergeer se Netwerk24 skrywe "GK Krugersdorp: Kon begaafde vroue nie langer uit hou" Die skrywe van dr. Vergeer het gister op Netwerk24 verskyn, hier is dit beskikbaar: "GK Krugersdorp: Kon begaafde vroue nie langer uit hou" My skrywe in antwoord daarop: Dr. Wim Vergeer (‘GK Krugersdorp kon vroue nie langer uithou’,... Continue Reading →
IS GENESIS 22:18 ‘N VASTE VERSEKERING EN BELOFTE VAN GOD (OAV), OF ‘N WENS VAN DIE VOLKE (BDV)?
IS GENESIS 22:18 'N VASTE VERSEKERING EN BELOFTE VAN GOD (OAV), OF 'N WENS VAN DIE VOLKE (BDV)? Statenvertaling (1637): En in uw zaad zullen gezegend worden alle volken der aarde, naardien gij Mijn stem gehoorzaam geweest zijt. (Gen. 22:18) OAV (1933/53-vertaling): “En in jou nageslag sal al die nasies van die aarde geseën word,... Continue Reading →
Pro Regno Radio (PRR): Episode 7 Roeping en Toekoms (deel 2)
Pro Regno Radio (PRR): Episode 7 Roeping en Toekoms (deel 2) PR Radio episode 6: Roeping en Toekoms deel 1 PRR episode lys: PR Radio Lees vir PRR episode 7: Deut. 6:1-9 Inhoud van Episode 7: Voorlees en bespreking van Totius (dr. JD Du Toit) se artikel, Roeping en Toekoms, deel 2 Sake wat aangeraak... Continue Reading →
Pro Regno Radio (PRR) episode 6: Roeping en Toekoms, deur Totius (deel 1)
Pro Regno Radio (PRR): Episode 6 Roeping en Toekoms (deel 1) PR Radio episode 1: Inleiding en agtergrond van PRR PRR episode lys: PR Radio Lees vir PRR episode 6: Matteus 5:1-20 Inhoud van Episode 6: Voorlees en bespreking van Totius (dr. JD Du Toit) se artikel, Roeping en Toekoms, deel 1 Inleiding, oorsig, 'roeping'... Continue Reading →