DIE HERE IS ALTYD BY ONS WEES DAAROM STERK EN VOL MOED Skriflesing: Deut.34 tot Jos.1:19; Hebr.4:8-11; 13:1-9 Preekteks: Jos.1:1-9 Preekdatum: 3 Januarie 2016 Preeknotas: Geliefdes in ons Here Jesus Christus, Wees sterk en vol moed in die jaar 2016 Wees sterk en vol moed midde die goeie stryd wat voorlê in die jaar... Continue Reading →
Preek: 1 Sam.26:19,20 Die kerk is die Here se erfdeel vir ewig
Die kerk is die Here se erfdeel vir ewig Teks: 1 Samuel 26:1-27:2. Teksverse: "Laat my heer die koning dan nou luister na die woorde van sy dienaar: As die HERE u teen my aanhits, bied Hom dan ‘n spysoffer aan; maar as dit mensekinders is—vervloek is hulle voor die aangesig van die HERE, omdat... Continue Reading →
Preek: 2 Sam.16 Christus het die vloek in ons plek gedra
CHRISTUS HET DIE VLOEK IN ONS PLEK GEDRA Skriflesing: 2 Sam.16:5-14; Gal.3:10-14 Preekteks: "Miskien sal die HERE my ellende aansien en sal die HERE my goed vergelde vir die vloek wat my vandag tref." (2 Sam.16:12) Geliefde gemeente van ons Here Jesus Christus, Koning Dawid, die gesalfde van die Here, is op vlug. Sy seun... Continue Reading →
Preek: Lukas 7:18-35 Jesus is die Een !
Jesus is die Een wat moes kom, daarom kan ons standvastig bly Skriflesing: Lukas 7:18-35 Preekteks: "Is U die Een wat sou kom, of moet ons ‘n ander een verwag?" (v.19,20) Die opname van die preek kan hier afgelaai word: Lukas 7 (gaan na 2015-11-08) Hier volg die preeknotas: Geliefdes in Christus, Die omstandighede van... Continue Reading →
Preek: Jakobus 2:1-13 Die geloof in Christus moet nie met die aanneming van die persoon wees nie
DIE GELOOF IN CHRISTUS MOET NIE MET DIE AANNEMING VAN DIE PERSOON WEES NIE Skriflesing: Ex.23:1-3; 1 Kor.1:26-31; Filp.2:4-11; Jakobus 2:1-13 Preekteks: Jakobus 2:1-13 Die preek (asook die res van die Jakobus-reeks) kan hier geluister word: Jakobus 2:1-13 (gaan na: 2015-04-19) (Nota: Ek het in die verlede al my preke vanaf, Jak.2:14 tot 5:20, reeds hier... Continue Reading →
Preek: Jak.1:19-27 Ware godsdiens is om hoorder, ontvanger en dader van die Woord te wees
WARE GODSDIENS IS OM 'N HOORDER, ONTVANGER EN DADER VAN DIE WOORD TE WEES Skriflesing: Matteus 7:24-29; Joh.8:32-36; Jakobus 1:13-27 Preekteks: Jakobus 1:19-27 Die preek (asook die res van die Jakobus-reeks) kan hier geluister word: Jakobus 1:19-27 (gaan na: 2015-04-05) (Nota: Ek het in die verlede al my preke vanaf, Jak.2:14 tot 5:20, reeds hier op my... Continue Reading →
Preek: Jakobus 1:12-18 Beproewings lei tot die lewe, versoekings tot die dood
BEPROEWINGS LEI TOT DIE LEWE, VERSOEKINGS LEI TOT DIE DOOD Skriflesing: Gen.31-13:; Matt.4:1-11; Jakobus 1:12-18 Preekteks: Jakobus 1:12-18 Die preek (asook die res van die Jakobus-reeks) kan hier geluister word: Jakobus 1:12-18 (gaan na: 2015-03-15) (Nota: Ek het in die verlede al my preke vanaf, Jak.2:14 tot 5:20, reeds hier op my blog geplaas. Ek is... Continue Reading →
Preek: Jakobus 1:5-11 Ons moet wysheid van God bid om staande te bly in die geloof
ONS MOET WYSHEID VAN GOD BID OM STAANDE TE BLY IN DIE GELOOF Skriflesing: Spreuke 8:10-21; 1 Kor.1:26-31; Jakobus 1:1-11 Preekteks: Jakobus 1:5-11 Die preek (asook die res van die Jakobus-reeks) kan hier geluister word: Jakobus 1:5-11 (gaan na: 2015-03-08) (Nota: Ek het in die verlede al my preke vanaf, Jak.2:14 tot 5:20, reeds hier op... Continue Reading →
Preek: Jakobus 1:1b-4 Die beproewing van ons geloof lei tot volharding
DIE BEPROEWING VAN ONS GELOOF LEI TOT VOLHARDING Skriflesing: Psalm 119:65-72; Hebreërs 12:1,2; Jakobus 1:1-4; Openbaring 7 Preekteks: Jakobus 1:1b-4 Die preek (asook die res van die Jakobus-reeks) kan hier geluister word: Jakobus 1:1b-4 (gaan na: 2015-03-01) (Nota: Ek het in die verlede al my preke vanaf, Jak.2:14 tot 5:20, reeds hier op my blog geplaas.... Continue Reading →
Preek: Jakobus 1:1a As diensknegte van Christus word ons geroep om die Here en mekaar dien
As diensknegte van Christus word ons geroep om die Here en mekaar dien Skriflesing: Matteus 12:46-50; 13:53-58; Jakobus 1:1-4 Preekteks: Jakobus 1:a, “Jakobus, ‘n dienskneg van God en die Here Jesus Christus ..." Die preek (asook die res van die Jakobus-reeks) kan hier geluister word: Jakobus 1:1a (gaan na: 2015-02-15) (Nota: Ek het in die verlede... Continue Reading →