DIE VURIGE GEBED VAN ’N REGVERDIGE HET GROOT KRAG Skriflesing: Spreuke 15:6-10,26-33; 28:1-10; 1Kor.6:9-11; Jak.5:13-20 Preekteks: Jakobus 5:16b-20, "Die vurige gebed van 'n regverdige het groot krag" (v.16b) Hierdie preek (asook die voriges in die Jakobus-reeks) kan hier geluister word: Jakobus 5:16b-20 (gaan na: 2015-10-25) Preeknotas: Geliefdes in Christus, Die Woord van die Here roep ons... Continue Reading →
Preek: Jakobus 5:13-16a Volhard in gebed en aanbidding
VOLHARD IN GEBED EN AANBIDDING Skriflesing: Jak.5:1-16 Preekteks: Jakobus 5:13-16a Hierdie preek (asook die voriges in die Jakobus-reeks) kan hier geluister word: Jakobus 5:13-16a (gaan na: 2015-10-18) Preeknotas: In Sondag 10 van die HK, v/a 28, hoor ons die volgende baie troosvolle woorde: 28. Vr. Wat baat dit ons dat ons weet dat God alles geskape... Continue Reading →
Preek: Jakobus 5:12 Ons moet onnodige eedswering vermy
ONNODIGE EEDSWERING Skriflesing: Jak.5:7-12 Preekteks: Jakobus 5:12, Hierdie preek (asook die voriges in die Jakobus-reeks) kan hier geluister word: Jakobus 5:12 (2015-09-20) Preeknotas: Geliefdes in Christus, Jakobus het in verse 7-11 ons opgeroep om geduldig volhardend, standvastig te lewe tot met die wederkoms van Christus. Ons moet die voorbeelde van die profete en Job navolg... Continue Reading →
Preek: Wedergeboorte (Esg.36:26,27)
WEDERGEBOORTE Lees: Esg. 36:16-38 Tema: Wedergeboorte Teks: Esg. 36:26-27 Ek sal julle 'n nuwe hart gee en 'n nuwe gees in jul binneste gee; en Ek sal die hart van klip uit julle vlees wegneem en julle 'n hart van vlees gee. En Ek sal my Gees in jul binneste gee en Ek sal maak... Continue Reading →
Preek: Jakobus 5:7-11 Die regverdige moet geduldig wag op die wederkoms van die HERE
DIE WEDERKOMS VAN DIE HERE - 'N GEDULDIGE TROOS - Skriflesing: Jak.5:1-11 Preekteks: Jakobus 5:7-11 Hierdie preek (asook die voriges in die Jakobus-reeks) kan hier geluister word: Jakobus 5:7-11 (2015-08-30) Preeknotas: Geliefdes in Christus, (Ons is besig om die vraag uit die boek Jakobus te antwoord) HOE MOET DIE REGVERDIGE (V.6) IN DIE V.1-6 WERELD... Continue Reading →
Preek: Bid vir Jerusalem ! (Jesaja 62:6)
BID VIR JERUSALEM ! Teks 62:6 o Jerusalem, Ek het wagte op jou mure uitgesit wat gedurigdeur die hele dag en die hele nag nie sal swyg nie. o Julle wat die HERE herinner aan sy beloftes--moenie rus nie en laat Hom nie met rus nie, totdat Hy Jerusalem bevestig en maak tot 'n lof op... Continue Reading →
Preek: Jak.2:14-26 Geloof alleen red maar die geloof wat red is nie alleen nie (deel 2)
Lees: Genesis 15:1-6; 22:1-14; Matt.7:16-21; Jakobus 2:14-26 Teksgedeelte: Jak.2:18-26 Tema: Geloof alleen red, maar die geloof wat red is nie alleen nie (dit dra vrug) Prediker: S. Le Cornu Die preek (asook voriges in die Jakobus-reeks, en ander preke) kan hier geluister/afgelaai word: Jak.2:14-26 (2015-05-10 – deel 2) Die notas van die preek (nie presies dieselfde... Continue Reading →
Preek: Jak.2:14-26 Geloof alleen red maar die geloof wat red is nie alleen nie (deel 1)
Lees: Romeine 3:21 - 4:5; Efesiërs 2:8-10; Jakobus 2:12-26 Teksgedeelte: Jak.2:14-17 Tema: Geloof alleen red, maar die geloof wat red is nie alleen nie Prediker: S. Le Cornu Die preek (asook voriges in die Jakobus-reeks, en ander preke) kan hier geluister/afgelaai word: Jak.2:14-26 (2015-05-03 - deel 1) Die notas van die preek: Geliefdes in ons Here... Continue Reading →
Dordt Nuus (Nov 2014) 1. Dordt en Belhar onversoenbaar ! 2. Die klein mens en die groot amp
Die gemeenteblad van die GK Orania, Dordt Nuus, is elektronies beskikbaar en kan aangevra word by br. Gert en sr. Jeanette Erasmus by die volgende epos adres: glerasmus@oranet.co.za Dordt Nuus bevat artikels wat baie leersaam is, ek plaas hier twee artikels uit die Nov 2014 uitgawe, met die nodige toestemming en erkenning: 1. 'n Huwelik met Belhar... Continue Reading →
1 Tim.3 preke (deel 1) & bronne vir ampsdraers toerusting
In my lesing wat ek aangebied het by die Sola Scriptura Seminaar (24 September 2014), het ek genoem van die belangrikheid om ampsdraers toe te rus vir hul dienswerk in Christus, as wesentlike deel van ware bybelse reformasie in ons tye. Hier is 'n paar bronne wat ek daaroor kan aanbeveel, daar is natuur baie... Continue Reading →